Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.
…
continue reading
1
Krone-konsert vanjaar selfs nóg groter, beter
9:43
9:43
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
9:43
Hermias Spangenberg, bemarkingspesialis by Select Musiek, gesels oor wat Krone-konsertgangers vanjaar in Pretoria kan verwag. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Gesonde gesinne | Hoe weet jy jou kind is sensories oorweldig?
19:09
19:09
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
19:09
Lourindi Nel lig ʼn paar waarskuwingstekens uit wat daarop dui jou sensories sensitiewe kind raak oorweldig. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
In hierdie episode van Maroela Media se podsendingreeks oor gewig, gesels dr. Catherine van Heerden, ʼn sielkundige, oor die stigmas en stereotipes wat dikwels met gewig gepaard gaan en hoe jy dit kan afskud. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Gesonde gesinne | Neurodivergente kinders kommunikeer anders
21:30
21:30
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
21:30
Vermy kommunikasiemisverstande met neurodivergente kinders met hierdie praktiese raad. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
‘Volsirkeloomblik’ vir musieknuweling Aya Nixon
13:21
13:21
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
13:21
Hoe klein sy ook al was, het sy toe al geweet dat sy ook op ʼn verhoog hoort. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Francois van Coke opgewonde oor nuwe hoofstuk
15:58
15:58
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
15:58
ʼn Massakonsert, ʼn outobiografie en splinternuwe musiek. Dít is waarmee Francois van Coke homself die res van die jaar gaan besig hou. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Eloff ‘doodgewone ou’ ondanks musieksukses
10:47
10:47
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
10:47
“Ek is eintlik ʼn ‘chilled’ ou, ʼn nar – al lyk dit nie so nie.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Gesonde gesinne | Wat is neurodiversiteit?
36:23
36:23
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
36:23
ʼn Akkurate diagnose van ʼn gekwalifiseerde persoon so gou as moontlik is nodig om ʼn ondersteunde omgewing vir neurodivergente kinders te skep. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Fatman tref in die kol met prettige ‘Olifant’-oorwurm
17:38
17:38
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
17:38
Die Fatman-lied het die verbeelding van sy jonger aanhangers aangegryp en weer van “Oom Olifant” ʼn huishoudelike naam gemaak. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Wat is die regte, pligte van huishoudelike werkgewers?
26:15
26:15
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
26:15
Adv. Cisca Moyses beantwoord algemene vrae en deel professionele raad oor die huislike werksomgewing. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
‘Musiek is in my bloed,’ sê Marno van der Merwe
9:47
9:47
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
9:47
“Dit is vir my baie lekker om weer op te neem, te skryf en op die verhoog te wees. As dit in jou bloed is, is dit in jou bloed – jy kan nie daarvan weghardloop nie.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
Hy is dalk katjie van die baan op die verhoog, maar in werklikheid is die sanger ʼn introvert wat nog elke keer senuweeagtig raak voordat hy op die verhoog klim. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
In die tweede episode van Maroela Media se podsendingreeks oor gewig en gesondheid werp dr. Catherine van Heerden, ʼn sielkundige, lig op wat eetsteurnisse is en wat dit behels. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Karlien van Jaarsveld: ‘Groei is geduldig’
21:22
21:22
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
21:22
Sy het openhartig met Maroela Media oor haar geloof, musiek en gesin gesels. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Gesonde gesinne: Wees die persoon wat jou kind moet word
10:47
10:47
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
10:47
Ons as ouers is nie perfek nie, maar hoe maak ʼn mens as jou voorbeeld die dag veel te wense oorlaat? Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
Irene-Louise van Wyk se jongste danstreffer tref Vrydag eers speellyste en stromingsplatforms, maar luister hier as jy ʼn voorsmakie van die liedjie wil hê. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Borsvoedingsweek | ‘Borsvoeding definieer nie perfekte ouerskap’
27:58
27:58
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
27:58
Simoné Pretorius deel hoe sy as Christen, maar ook as ʼn bekende figuur met ʼn groot aantal volgelinge op sosiale media, haar kinders se voedingsuitdagings navigeer. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Borsvoedingsweek | Borsvoedreis lyk anders vir elke ma
27:33
27:33
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
27:33
Twee ma’s deel hul borsvoedervarings met Maroela Media en gesels oor die algehele impak wat borsvoeding op hulle gehad het met hul eerste kinders. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Musiek laat steeds veelsydige Leah se wêreld draai
12:50
12:50
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
12:50
“Die toneelspeelgogga het beslis gebyt, en ek was al so bevoorreg om aanbieder vir die wonderlikste televisieprogramme te wees, maar alles draai op ʼn manier weer terug na musiek toe.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Borsvoedingsweek | ‘Mamma, wees geduldig met jouself’
11:22
11:22
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
11:22
Chané Kruger gesels ook as dieetkundige met ʼn spesiale belangstelling in pediatrie oor die redes wat kan lei tot ʼn ma se besluit om nie te borsvoed nie en hoe dit benader kan word. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
In die eerste episode van Maroela Media se nuwe gesondheidspodsendingreeks gesels ons oor die sielkundige aspekte agter menigte se stryd teen die skaal. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Gesonde gesinne: Wanneer ’n voorwaardelike ‘ja’ beter werk as ʼn ‘nee’
9:21
9:21
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
9:21
Lourindi herinner ouers dat hul kinders dalk nie altyd ʼn voorwaardelike “ja” gaan wil aanvaar nie. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Borsvoedingsweek | Ma, baba leer mekaar ken tydens borsvoeding
35:01
35:01
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
35:01
In die tweede episode van Maroela Media se podsendingreeks oor borsvoeding gesels Marizette Croft oor ʼn borsvoedkonsultant se rol in ʼn ma se borsvoedreis. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Nicholis Louw stort hart uit oor verlede, geloof
32:58
32:58
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
32:58
Maroela Media het ʼn openhartige gesprek met hom gehad oor sy pad in die musiekbedryf, die gewaarwordinge wat hy deur die jare moes maak en die lesse wat hy op duur wyses moes leer. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Nuwe musiek vir ‘gelukkige, geseënde’ Elizma Theron
19:48
19:48
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
19:48
“ʼn Mens dink baie keer jy weet wat jy wil hê, maar God weet wat jy nodig het. Die Here het my met ʼn ongelooflike man geseën, en ek is so dankbaar vir hom.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Borsvoedingsweek | ‘Ondersteuning vir ma’s wat borsvoed broodnodig’
21:08
21:08
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
21:08
Dr. Maretha Combrink klaar ook in die eerste episode van Maroela Media se podsendingreeks oor borsvoeding ʼn paar waar- en onwaarhede oor borsvoeding uit. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
“Dit is vir my belangrik dat mense besef dat die Here ons identiteit bepaal, niemand of niks anders op hierdie aarde nie.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Aanhanger inspireer Jo Black se jongste snit
13:36
13:36
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
13:36
“Mense het hulle swaar verdiende geld en kosbare tyd afgestaan om te kom sien hoe ek ʼn uur lank my passie uitleef. Die minste wat ek kan doen, is om 20 sekondes van my tyd terug te gee.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
‘Fluit-fluit’, Jan-Matthys se storie beslis nog nie uit
11:21
11:21
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
11:21
Dié voormalige Die Kontrak-finalis se eerste enkelsnit as solokunstenaar, “Fluit-Fluit”, beloof om voete vir die dansvloer te laat jeuk. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Gesonde gesinne: Maak jou kind se ja-beker vol
9:10
9:10
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
9:10
Nee is vir Lourindi Nel, ’n noodwoord, ’n soort kodewoord waarop haar kinders moet let en weet hulle moet nou luister. Sy verduidelik hoekom niemand van ʼn nee hou nie en hoe ouers ’n bot nee kan verander in iets meer aanvaarbaar sonder om op grense of dissipline in te boet. Kom luister na die volledige onderhoud. Maroela Media…
…
continue reading
1
A cappella in Afrikaans bereik nuwe hoogtes
12:49
12:49
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
12:49
“Die Atterbury Trust het verskeie fokuspunte. Die een is natuurlik studente, dan ook gemeenskap en kultuur. Wat vir ons so mooi is van die a cappella-kompetisie, is dat dit al ons fokuspunte so goed saamvat.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Kop- en nekkankers – dís wat jy moet weet
26:54
26:54
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
26:54
Dr. Johan Kluge en dr. Ben Moodie van die Cintocare privaat hospitaal in Pretoria gesels oor die simptome en behandeling van verskeie kop- en nekkankers. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Almero se musiek neem kykers verder in ‘Een keer om die son’
12:57
12:57
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
12:57
Almero wou die temas van familie, geestesgesondheid en elkeen se soeke na hul plek in die wêreld in die musiek van “Een keer om die son” vasvang. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
Jaco Kleynhans sê die Demokrate het die hele kwessie rondom pres. Joe Biden verkeerd hanteer. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Gesonde gesinne: Sê wat jy wil hê en nie wat jy sien nie
11:05
11:05
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
11:05
Dit klink só eenvoudig as ʼn mens die ouerskapstegniek bespreek, maar hoekom is dit so moeilik om konsekwent toe te pas? Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Jakkie Louw verskuif grense met rocktreffer
27:07
27:07
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
27:07
“Hierdie liedjie is baie rock en roll. AC/DC en Rammstein het ʼn kind gehad. En sy naam is ‘Donkie’. En hy is Afrikaans.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Kom bid saam vir ontwortelde Christene in Afrika
16:44
16:44
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
16:44
Elizabeth Botha van Geopende Deure Suider-Afrika het aanlyn met Maroela Media gesels en vertel van die getuienis van pastoor Barnabas en hoe hul organisasie hom en ander Christene in vlugtelingkampe op ons vasteland ondersteun. “Ten spyte van die haglike omstandighede waarin die vlugtelinge hulself bevind, is dit vir hulle wonderlik om God openlik …
…
continue reading
1
‘Sound of Silence’ steeds Ruhan du Toit se trots
20:46
20:46
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
20:46
“Dit is immergroenliedjies – goed wat almal ken. Of jy 80 of 18 jaar oud is, daar is musiek vir almal.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Luister: ‘Opwinding van liefde’ inspireer nuwe Wikus Botma-snit
13:48
13:48
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
13:48
“Stadig oor die klippe” het hom laat terugdink aan die tyd wat hy en sy vrou ontmoet en verlief geraak het. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Riaan Benadé oor albums se ‘onverwagse’ wegholsuksesse
23:13
23:13
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
23:13
“Ek het nie ʼn idee gehad hoe ek dit gaan regkry om ʼn nuwe album te laat goed doen teenoor die vorige een nie.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Gesonde gesinne: Herlei jou kind se aandag
10:29
10:29
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
10:29
Herleiding is ʼn uitstekende tegniek om in jou gereedskapskissie van ouerskapstegnieke te hê, maar jy moet dit weet wanneer om dit toe te pas. Dit is hoe dié tegniek werk. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
“Jy moet weet waar jy vandaan kom, anders weet jy nie waarheen jy op pad is nie.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Musieksukses, prettige nuwe uitreiking vir Loufi
16:46
16:46
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
16:46
“Ek ry fiets en geniet die vars lug, ek het weer energie en is dankbaar vir die lewe. Ek is nou verslaaf aan goeie goed, gesondheid, vars lug, my familie en die lewe.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
‘Jeug gereed om verskil te maak met Koninkrykswerk’
8:05
8:05
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
8:05
Koninkrykswerk, die jeug en boodskappe van hoop is drie dinge wat Erich Posthumus na aan die hart lê, en ook die dinge wat hy as sy lewensdoel beskou. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
ONS-sangeres vertel oor ‘tweede kans’ ná breinoperasie as kind
11:41
11:41
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
11:41
“Die Here het vir my ʼn tweede kans gegee.” Dit is Ruvé Erasmus (20) se siening oor die lewe nadat sy op sewejarige ouderdom ʼn breinoperasie ondergaan het. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Gesonde gesinne: Maak ’n konneksie voor korreksie
13:17
13:17
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
13:17
ʼn Kind gaan nie luister indien jy sy of haar gedrag net in die verbygaan korrigeer nie. Lourindi Nel, ʼn kinder- en volwasseberader, benadruk in hierdie aflewering van Maroela Media se gesprekreeks wat fokus op ouerskapstegnieke vir gesonde gesinne hoekom jy eers op jou band met jou kind moet fokus. Maroela Media…
…
continue reading
1
Van komediant na sepiester, geloof dra Shimmy Isaacs
25:25
25:25
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
25:25
Shimmy is nie skaam oor die pad wat sy met die Here stap nie. Te midde van bekommernisse en angs, glo sy dat jy net op een plek kan stil raak. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
Die liedjie gaan oor ʼn paartjie wie se paaie skei en die proses van aanvaarding en genesing wanneer jou hart gebreek word. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Ivan, Donnalee oor kykNET-gesinsreeks; ‘ons wil gesprekke oopbreek’
19:19
19:19
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
19:19
Hul jongste projek kombineer nou juis hul passie vir familie én kragtige storievertelling deur onderwerpe te takel waarmee hul glo elke gesinslid sal kan identifiseer. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Gesonde gesinne: Rus jou toe met ouerskapstegnieke wat werk
14:54
14:54
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
14:54
Lourindi sê ouers kan hulleself maar vergewe as hulle nie altyd proaktief optree nie. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading