Artwork

Content provided by Niel Kidd and Pietie Beyers. All podcast content including episodes, graphics, and podcast descriptions are uploaded and provided directly by Niel Kidd and Pietie Beyers or their podcast platform partner. If you believe someone is using your copyrighted work without your permission, you can follow the process outlined here https://player.fm/legal.
Player FM - Podcast App
Go offline with the Player FM app!

Episode 62: So Loop Hy Maar - Ludwig Binge en So 💙💜🖤

2:39:45
 
Share
 
Manage episode 269991375 series 2430082
Content provided by Niel Kidd and Pietie Beyers. All podcast content including episodes, graphics, and podcast descriptions are uploaded and provided directly by Niel Kidd and Pietie Beyers or their podcast platform partner. If you believe someone is using your copyrighted work without your permission, you can follow the process outlined here https://player.fm/legal.

'n Onbeskryflike gesprek met een van my oudste, heel beste vriende in die heelal...

Ek en die enigmatiese superforce akteur & skrywer, Ludwig Binge, reminisce oor die intimiteit (en soms kompleksiteit) van vriendskap, grootword, skooljare in verskillende jare maar dieselfde skool, universiteit, identiteit, liefde, verwarring, insecurity, die lewe, dood, karongelukke, euphoria, professional envy, pyn, angs, social media, drome, hoop, die toekoms, ouer word, menswees. En alles anders ook! 😉🎆 Een van die emosioneel-intelligentste mense wat ek al ooit ontmoet het (met 'n bonatuurlike fyn waarnemingsvermoë) - ek is onbeskryflik dankbaar vir hoe Ludwig mens laat voel. Ek het hom op Hoërskool ontmoet (wat seker maar verwarrende jare vir baie mense is) en hy het my help tuis voel. In myself, my ego, my onsekerhede. Iemand wat mense uit die staanspoor met reuse respek hanteer en wie met sensitiwiteit en empatie met álmal en álles omgaan. Ek het ongelooflike dankbaarheid vir die geduld en lesse wat hy my (dikwels sonder dat hy weet!) oor die jare geleer het. My tjom, mag ons altyd, sóós altyd, deur alle vreugde en pyne aanhou saamlag ⚡️💚 Jy is 'n besonderse special mens en ek hoop jou idee van die hemel word waar 💙🐬 Ludwig Jar-Jar Machete Binge, ek is MOERSE LIEF VIR JOU MY TJOMMA!! ❤️⚡️🚀🚀🚀
  continue reading

80 episodes

Artwork
iconShare
 
All episodes

×
 
Loading …

Welcome to Player FM!

Player FM is scanning the web for high-quality podcasts for you to enjoy right now. It's the best podcast app and works on Android, iPhone, and the web. Signup to sync subscriptions across devices.

Quick Reference Guide