Van Bologna tot Benoni

4:33
 
Share
 
Manage episode 202381077 series 1516318
By Discovered by Player FM and our community — copyright is owned by the publisher, not Player FM, and audio streamed directly from their servers.
Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) — Van Bologna tot Benoni (Jana Luther). Toe die verband tussen vleisfabrieke en listeriose onlangs blyk, is polonie snel van winkelrakke verwyder. Nog ’n verdoemende beoordeling van dié kamma-mortadella is die Amerikaanse woord "baloney", wat naas ‘wors’, ook ‘bog’ of ‘onsin’ beteken. Kan ’n Mens in Afrikaans "polonie" ook só gebruik? Figuurlik? Die HAT en die WAT swyg daaroor, maar in VivA se korpusse wemel dit van poloniegesegdes!

39 episodes available. A new episode about every 7 days averaging 10 mins duration .