Gesprekke met mense WAT al goeters gedoen het. (Updated December 2017)   Wwelfare FM public [subscription 3300634]
show episodes
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
Weekly
 
Gesprekke met mense WAT al goeters gedoen het.
 
Loading …
× show series
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
 
Stéfan Burger is ’n sanger, liedjieskrywer en kliniese sielkundige by die Jimmie Roosskool net buitekant Dewetsdorp. Stéfan is ’n passievolle liefhebber van plaaslike musiek en na ’n konsert van Riku Lätti het hy onlangs besluit om self die kitaar op te tel en te begin songs skryf en toe sommer ook ’n album op te neem. Stéfan was ook deel van d ...…
 
Willim doen bietjie hersiening en spoeg en plak vir jou ’n paar waardevolle lesse WAT hy geleer het uit 2017 se eerste episodes met Francois Van Coke, Barry Hilton, Elbie Adendorff, Herman Kleinhans, Rohan Strydom, Chris DeWet Bornman, Gigi en Nita Fourie, Johan Jack Smith en Heine Van Der Walt. Willim las hierdie lesse aanmekaar met stukkies v ...…
 
Rumswinger is ’n vintage swing, electro, house en pop band uit Kaapstad met ’n splinter nuwe EP. Carla Louw en Marné Gelderbloem is ’n couple en ook die groep se twee main members. Hulle vertel vir Willim van al hulle vorige bands, hulle onlangse travels, hoe dit is om te werk op die Survivor TV-reeks, die dae toe Marné in We Set Sail gespeel h ...…
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
 
Gareth Wilson is a rock ’n roll singer, songwriter, guitarist, music venue owner and talent buyer for Oppikoppi. Willim talks to Gareth about the origin and legacy of his main band Southern Gypsey Queen, how he became a music promoter at Southern Buzz, Hilltop Live, Oppikoppi and The Goodluck Bar.
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
 
Benjamin Booker is an American musician, singer, songwriter and guitarist. Booker’s got a new album out called ‘Witness’ and because Willim’s a huge fan, he decided to give the man a call to ask him a bunch of questions like: What was it like touring with Jack White? How did he get to play on David Letterman? (Turns out he saw Letterman fall on ...…
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
 
In deel 2 van Willim se gesprek Sarah Theron gesels hulle oor musiekfeeste, die lewe van ’n freelance sanger, self-censorship, songwriters, social-media, ’n stukkie politiek en ... boy bands.
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
 
Sarah Theron is ’n bekroonde sangeres en ’n bekende aktrise met ’n intimiderende body of work agter haar naam. Sy kom kuier in die garage en gesels oor haar kinderdae in die Kaap, haar drama-studies op Stellenbosch en Pretoria, ouerskap, haar eerste musiekproduksies en haar rol as Baby Botha in Egoli – Plek van Goud. Ons gesels ook oor meeste v ...…
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
 
Janie Bay is ’n singer-songwriter van die Kaap wat nou in Pretoria woon. Sy’t onlangs haar major-label debut album, ‘Miscellany’, gedrop en dus was dit ’n goeie tyd vir Janie om in die garage te kom kuier. Sy gesels oor haar skooldae, haar musikale verhouding met haar broer Theunis Cilliers, die begin van Janie and The Beard, die dae op J-Bay, ...…
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
 
Danie Marais is ’n bekroonde digter, rubriekskrywer, vryskutjoernalis, radio-omroeper en net ’n plain likeable cool dude met oorgenoeg useful information en quotes oor pop culture. Danie kom kuier vir ’n tweede keer in die garage sedert episode 56 en ons riff oor Die Wasgoedlyn, die beste albums van 2017, sosiale media, pop culture, folk music ...…
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
 
Louise Crouse is ’n publicist wat PR doen vir kunstenaars en bands soos Fokofpolisiekar, Francois van Coke, Stoker, Jack Parow, Die Heuwels Fantasies, Taxi Violence, PHFAT en nog ’n hele klomp ander. Het jy al ooit gewonder hoe bands en kunstenaars radio en tv onderhoude kry? Of hoekom sommige sangers meer in die koerante en tydskrifte verskyn ...…
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
 
Rupert Koopman is ’n plantkundige by Cape Nature, hy is basically ons eie David Attenborough as dit by fynbos kom, met ander woorde: Rupert maak úít van fynbos. Aangesien hy ’n rockstar-botanis is, móés hy in die garage kom kuier vir ’n wildcard interview.
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
 
Porra van der Merwe is main-man by DPK, 'n company op Stellenbosch wat events en feeste reël, hulle produce ook 'n klomp goeters vir TV, film en die verhoog. Porra kom kuier in die garage en vertel vir Willim 'n hele paar van daai legendariese MK Avontoer-stories en wat hy alles oor die jare geleer het oor hoe 'n ding lekker te reël. Bestel Wil ...…
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
 
Hannes Brümmer is ’n komediant en ’n akteur. Hy kom kuier in die garage en riff saam met Willim oor stand-up comedy, improv comedy, acting en sub-par fame. Hulle gesels ook oor hoe Zef-sketse begin het en hoe die TV-reeks 'Kompleks' ’n cult-classic geword het.
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
 
Hunter Kennedy van Fokofpolisiekar kom kuier vir 'n tweede keer in die garage om te gesels oor hulle nuwe crowd-funded album 'Selfmedikasie', hoekom hy nie meer op social media is nie en hoe daai slang sy eie stert vreet.
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
 
Toast Coetzer is ’n joernalis, beat poet, radio-omroeper, fotograaf en een van die editors van Ons Klyntji. Toast kom kuier in die garage om te gesels oor die geskiedenis van dié publikasie en om ’n paar stukke voor te lees van die nuwe ene wat uitkom in Oktober 2017.
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
 
Pietie Beyers is ’n akteur. Jy sou hom al gesien het as Zatopek, Neil Sandilands se jonger self, in die TV-reeks ‘Orion’, as Dr. Deon Visser in ‘Binnelanders’ en in ander TV-reekse en films soos ‘Buurtwag’, ‘Sy Klink Soos Lente’, ‘Beskermhere’ en ‘Onder Die Tafel’. Pietie kom praat die mic aan die brand in die garage met ’n opgewekte, energiebe ...…
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
 
Tertius Kapp is ’n digter, regisseur, dramaturg en bekroonde draaiboekskrywer. In 2015 is die Hertzogprys vir Drama aan hom toegeken vir sy toneelstukke ‘Rooiland’ en ‘Oorsee’. In 2016 wen hy ook ’n SAFTA vir sy draaiboek vir die film ‘Dis Ek Anna’. Hy kom kuier in die garage om te gesels oor sy en Haddad Viljoen se nuutste kortfilm ‘Ek Het Jou ...…
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
 
Willim vertel jou al sy week se spookstories en lees vir jou ook 'n brief. Onthou om asb vir sy musiekvideo te stem deur "MVP Willim Welsyn" te SMS na 40800. Hy kan nog 'n video wen en jy kan 'n CD-hamper by KYKNET NOU! wen.
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
 
Chris Danger ThunderVolt is die bassist in Black Cat Bones, die guitarist in Boargazm en die tweede jongste van die vier legendariese Van Der Walt-broers van Wolmer in Pretoria. Heine van der Walt is die jongste en was mos ook onlangs op die show. Willim en Chris kry mekaar by die Dennis-brothers se huis, The Château Liz-záurd, waar hulle praat ...…
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
 
Danie du Toit is die hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van Spoegwolf, ’n Stellenbosch-based band met hulle wortels diep geanker in die oksels van die Paarl. Danie kom kuier in die garage om te gesels oor hulle nuwe album Die Donker Toring, sy kinderdae op die Paarl, sy eerste band Ysterkoei wat destyds Rockspaaider gewen het en hoe sy ...…
 
Michelle Nolte was die vierde en laaste eienaar van die legendariese Dorpstraat Teater op Stellenbosch. In hierdie laaste hoofstuk van die Dorpstraat Revisited reeks vertel Michelle hoe dit was om groot te raak met Valiant Swart as ouer boetie, hoe sy by die bank en toe by ’n wynplaas gewerk het en toe eventueel saam met Anita (Bredenkamp) Cill ...…
 
Gerhard Grobler kom kuier in die garage en hy en Willim gaan krap bietjie in die archives en kom op recordings af wat Willim gemaak het in sy dae by Rolling Stone van 'n Bruce Springsteen soundcheck, 'n live performance van Andra by Mozambique en 'n twee ander bootlegs van oom Hannes Coetzee, die teaspoon-slide guitarist van Herbertsdale. Willi ...…
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
 
Ruan Stix Fourie is die main-man agter die skerms by gevaaalik.com, ’n Afrikaanse entertainment blog wat al meer as sewe jaar die ding doen. Ruan is ook ’n podcaster en dus moes hy en Willim oor dié formaat gesels, hoe om jou audience te service en suksesvol jou online jol vol te hou sodat brands, bands en ander mense jou verewig kan onthou.…
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
 
Herman Kleinhans is 'n liedjieskrywer en sanger van Stellenbosch. Hy het in Mei 2015 KykNET se AfriVisie gewen met sy lied "Ek Sweer". Hy is ook 'n lid van TWEE - die ander lid is Maria Rademan. Herman het 'n nuwe album uit, Kamer 4. Hy't kom kuier in die garage vir 'n passievolle gesprek oor laerskool-rugby, hoe en waar sy musiekloopbaan begin ...…
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
 
Willim gesels met sy vriend en producer Jo Ellis oor Willim se nuwe album BLITZKRIEK, self-promotion, hoe hulle die album gemaak het en wat se amps en tegnieke hulle gebruik het. Willim speel ook 'n paar snippets van die songs. BLITZKRIEK CD's is nou by Willim beskikbaar, stuur gerus 'n epos na williamwelfare@gmail.com om ene te bestel.…
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
 
Toe Willim vir Chris Kreef van die bekende Kreefhotel onmoet het in 2007 by Akkedis se huis, The Château Liz-záurd, was Chris ’n grootkop by Pick Pay en nou tienjaar later gesels hulle vir die eerste keer waar alles begin het. Van sy eerste bike-bende, die weermag se begrafnisband, die restaurantbedryf, die snakes and ladders van die corporate ...…
 
Willim en Gurtch vind ou briewe van regte-egte mense onder 'n brug en lees hulle vir jou.
 
Rouleaux van der Merwe is die platebaas van PermanentRecord.co.za, probably die slickste, kiffste, independent online vinyl shop in Suid-Afrika. Rouleaux kom kuier in die garage en vertel vir Willim hoe David Kramer sy musical awaking op ’n jong ouderdom aan die brand gesteek het, sy vriendskap met Wentzel van der Gryp van Roastin’ Records, die ...…
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
 
Singer-songwriter Bill Knight once remarked that he wrote “songs for the Fallen, the battered, the bruised, but somehow hopeful.” The Capetonian troubadour takes Willim on a journey from Botswana to Durbanville to Rondebosch and back to the Barleycorn Music Club. He talks about his relationships with Rita and Richard Tait (Alma Café), Carl Raub ...…
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
 
Schalk Maas is een van die twee founding members van Skallabrak en hulle eerste gig was as open act vir Valiant Swart in Engeland in 2001. Schalk kom kuier in die garage en vertel hoe Gian Groen se band Spinnekop vir hom en Hendrik Brakwater inspire het om songs te begin skryf en ’n band te begin. Ons gesels oor Schalk se kinderdae op Graafwate ...…
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
 
Willim gaan grawe bietjie in die archives en speel vir jou 'n interview wat hy met die rap-groep Bittereinder gedoen het by die STRAB festival in Mozambique, 2013. Sit back and relax en luister gerus na die stories van Louis Minnaar, Peach van Pletzen en Jaco van der Merwe.
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
 
In die kar, oppad na die Sticks & Stones Festival by Bushwacked in Vioolsdrift, stop Willim ’n mikrofoon in co-pilot Valiant Swart se hand en vertel hy vir ons ’n paar pragtige behind-the-scenes toerstories.
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
 
Vetman Van Der Naam is ’n fotograaf en ’n graphic designer. In die dag werk hy by die Foschini Group as ’n graphic en fashion designer en in die aande neem hy fotos, meestal van bands. Vetman het eintlik kom stickers haal en toe besluit ons om sommer ook oor die craft van fotografie en design te gesels.…
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
 
Die baskitaarspeler Schalk Joubert is een van Suid-Afrika se mees gesoute en veelsydige live en studio musikante. Hy’s ook ’n producer en ’n vervaardiger en het al op meer albums en feeste gespeel as wat die average listener probably geluister of bygewoon het. Schalk kom kuier in die garage en gesels oor sy musikale en vriendskaplike collaborat ...…
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
 
Johnny de Ridder is die lead guitarist van Fokofpolisiekar en ook ’n studio owner, producer en engineer by Soft Light City saam met Jax Panik. Johnny kom kuier in die garage om te gesels oor Fokofpolisiekar se suksesvolle crowdfunding campaign, die hype rondom die band se upcoming album en sy en Hunter Kennedy se songwriting verhouding. Ons ges ...…
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
 
Erns Grundling is ’n TV-aanbieder (Via Weg! Agterpaaie), radio-omroeper (Bush Radio The Unhappy Hour) en veelbekroonde reisjoernalis by die uiters gewilde Weg!-tydskrif. Hy het voorheen ook by LitNet, Insig en Huisgenoot gewerk. Erns kom kuier in die garage om te gesels oor sy nuwe boek wat pas die lig gesien het: Elders – My 1025km te voet lan ...…
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
 
Jean Tunes Marais is die man agter die drums in Dragoons, Jakobyn, Chris Ross en deesdae ook sommer in Die Wasgoedlyn ook. Jean kom kuier in die garage en vertel vir Willim hoe dit was om groot te word op Worcerster in ’n skool vir blindes, hoe hy begin music maak het saam met sy broer en hoe hy vandag ’n suksevolle rehearsal studio (Tunes Stud ...…
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
 
Philip de Vos is bekend as skrywer, digter, vertaler, blogskrywer, radio omroeper en fotograaf. Hy het ook oor die jare as operasanger meer as 40 karakterrolle in operas vertolk. Hy het reeds 25 boeke gepubliseer en het verskeie literêre pryse vir sy skryfwerk ontvang. Hy kom kuier in die garage waar hy en Willim hulle eie kreatiewe prosesse pr ...…
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
 
Op die 100ste episode van WAT bel Willim ’n paar van sy gereelde luisteraars om hoor hoe, waar en wanneer hulle na die show luister en wat van hulle high-lights was. 100! Geborg deur sheshafilmfood.com en Watvapejy.co.za
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
 
Izak du Plessis is ’n bekroonde joernalis, radio-omproeper en daai bekende stem wat jy elke weeksoggend kan hoor tussen 6:00 en 8:00 op RSG se gewilde nuusprogram Monitor. In ’n baie emosionele gesprek onthul Izak aan Willim hoe sy kinderdae, die ambivalente herrineringe van sy pa, die einde van ’n huwelik en sy stormagtige bedanking as ’n teol ...…
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
 
Chris DeWet Bornman is die leadsinger en guitarist van die Cape Town-based hard rock band: Stoker. Sy broer Borrie is die bassist. Morgan O’Kennedy is die drummer en sy broer Redge is die ander guitarist. Dus is dit twee paar broers in een band. Chris kom kuier in die garage en gesels oor Stoker se nuwe album, hy en sy broer Borrie se kinderdae ...…
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
 
Johan Jack Smith is ’n skywer, tydskrifredakteur, grafiese kunstenaar en die liriekskrywer en vocalist van die Elektro-Afrikaanse band Volkspeler. Johan kom kuier in die garage en vertel van al die odd jobs wat hy aangepak het voor hy begin skryf en perform het in sy band. Toevallig verjaar hy ook vandag. Geluk Johan.…
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
 
Heine Van Der Walt aka Lord Wolmer is ’n multi-instrumentalist, die eerste Suid-Afrikaanse air guitar champion, die main-metal varkie in die band Boargazm en die jongste van die vier legendariese Van Der Walt-broers van Wolmer in Pretoria. Heine kom kuier in die garage en vertel vir Willim van al sy broers se bands, sy eie bands, die begin hull ...…
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
 
Before Barry Hilton became one of South Africa’s most successful and loved comedians, he first had to reckon with his father’s authority. Barry talks to Willim about his first and second marriages, his relationship with his brother and father and how he kick-started his stand-up comedy career after he realised he was a kak electrician. Next wee ...…
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
 
Francois Van Coke kom kuier vir ’n tweede keer in die garage en hy gesels oor sy nuwe album Hierdie Is Die Lewe, sy nuwe band Die Gevaar, die introspektiewe en persoonlike inhoud van sy lyrics, hoe dit is om ’n pa te wees, hoe dit was toe hy jonger was en dat dit beter raak as jy ouer raak.
 
Rohan en Eldré Strydom was die derde eienaars van Dorpstraat Teater Kafee in Stellenbosch. Rohan kom kuier in die garage en vertel hoe hy en Eldré op ’n impulsiewe manier die Teater oorgeneem het by Hettie en Elbie terwyl hy nog sy day job in IT probeer juggle het. Cool stories oor Die Melktert Kommissie, Jan Blohm, Bacchus Nel, Rodriquez, Kare ...…
 
Elbie Adendorff en haar suster Hettie Dollenberg was die tweede eienaars van Dorpstraat Teater Kafee. Elbie kom kuier in die garage en vertel hoe sy en haar suster hul gemaksone in die onderwys verlaat het om die Teater se legendariese voortbestaan oor te neem by Gigi en Nita Fourie. Cool stories oor Gert Vlok Nel, Amanda Strydom, Anton Goosen, ...…
 
Willim gaan kuier vir Gigi en Nita Fourie by hulle huis op Stellenbosch om uit te vind hoe en wanneer die legendariese Dorpstraat Teater Kafee begin het en wie van die eerste kunstenaars was wat daar opgetree het. Cool stories oor Gert Vlok Nel, Anton Goosen, Koos Kombuis, Stef Bos, Johannes Kerkorrel en nog vele meer.…
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
 
Op die eerste episode van 2017 vertel Willim hoe sy nuwejaar begin het en lees hy vir jou ’n hele paar briewe en stories wat hy einde laasjaar by WAT-luisteraars ontvang het.
 
W
WAT Met Willim Welsyn Podcast
 
In hierdie finale episode van 2016 spoeg en plak Willim vir jou ’n hele paar interview-brokkies aan mekaar met ’n surprise cover song aan die einde. Flashback interview nuggets met Albert Hammond, Haddad Viljoen, ’n Daggaverkoper, Simone Garcia Marques, Danie Marais, Jaco Snakehead Venter, Anton Marshall, Schalk van der Merwe, Jeandre Pikkie Sw ...…
 
Speed
Series preference
1x
1x
Volume
100%
/

Google login Twitter login Classic login