Geloof public
[search 0]
Download the App!
show episodes
 
Loading …
show series
 
Ons elkeen ken die swaar en die pyn wanneer dit voel asof God nie ons gebede hoor nie, of dit nie beantwoord nie. Dis die tye wanneer hoekom, waarom en nie-verstaan ‘n groot deel van ons leefwêreld word. Proffie: In my tye van nie-verstaan, wanhoop, waar ek gevoel het my geloof vermors is, was daar altyd hoop. God het altyd deurgekom - Hy mors nie …
  continue reading
 
Wie was hy? Hy was ‘n populêre jongmens met ‘n belowende toekoms. Hy het gedroom oor ‘n goeie werk, vriende, ‘n familie en ‘n lewe wat saakmaak. Oornag het sy omstandighede verander en sy drome (saam met sy land en godsdienstige instelling) is vernietig. Hy was weggevoer na ‘n vreemde land waar hy moes aanpas in ongemaklike omstandighede deur vir d…
  continue reading
 
Loading …

Quick Reference Guide

Copyright 2025 | Privacy Policy | Terms of Service | | Copyright
Listen to this show while you explore
Play