Podlitiek is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en belangrike kwessies vanuit 'n klassieke liberale invalshoek benader, bedink en bespreek.
…
continue reading
1
Podlitiek: AfriForum by die Verenigde Nasies, NGV-frustrasies en ANC se elektriese voertuie-praatjies
35:23
35:23
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
35:23Hierdie week het Ernst van Zyl, Louis Boshoff en Charné Mostert onder andere AfriForum se veldtog by die Verenigde Nasies bespreek, asook die onsekerhede rondom die stemproses vir die Nasionale Gesondheidversekering. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: Valse klagtes oor rassisme mislei, Transnet se tyd verby en Argentinië verkies Javier Milei
29:44
29:44
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
29:44Hierdie week het Podlitiek se Ernst van Zyl, Charné Mostert en Louis Boshoff AfriForum se privaat-vervolgingseenheid se nuutste platform oor valse rassisme, Transnet se aansienlike agterstande in Durban se hawe, asook Argentinië se nuwe president Javier Milei bespreek. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook…
…
continue reading
1
Podlitiek: Rasreëls plaas druk op landbou, misdaad wat nie ophou, hoekom moet ons die goud hou?
29:06
29:06
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
29:06Hierdie week het Ernst van Zyl, Charné Mostert en Louis Boshoff van Podlitiek die rasreëls op landbou bespreek, asook AfriForum se nuutste verslag oor plaasmoorde en hoekom Suid-Afrika hul goudreserwes moet hou. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: Wes-Kaapse referendum gekeer, AfriForum patrolleer en skuldvlakke al meer
31:27
31:27
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
31:27Die stories wat in dié episode ontnonsens word, sluit in: Alan Winde wat ‘n referendum oor Wes-Kaapse onafhanklikheid gekeer het, AfriForum se massapatrollie waarby 169 buurtwagte betrokke was, die Suid-Afrikaanse regering se stygende skuldspiraal en die ATKV se interessante debatsonderwerpe wat jongmense se honger vir kritiese denke verbreed. Podl…
…
continue reading
1
Podlitiek: Vullisverwydering stadig, haatspraakwetsontwerp eensydig en Bela-wet venynig
28:49
28:49
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
28:49Die stories wat in dié episode ontnonsens word, sluit in: die Samwu-staking wat stadige vullisverwydering in Pretoria veroorsaak, AfriForum se kommentaar op die haatspraakwetsontwerp, asook die uitwerking wat die Bela-wetsontwerp op basiese onderwys gaan hê. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook…
…
continue reading
1
Podlitiek: Openbare Beskermer waai, plaasmoordstatistieke laat koppe draai
25:34
25:34
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
25:34Hierdie week het Ernst van Zyl en Arno Roodt onder andere die afdanking van Openbare Beskermer Busisiwe Mkhwebane bespreek. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: ‘Kill the Boer’ beveg, Lesufi ‘misdaadbestryders’ is sleg en Johannesburg onreg
42:30
42:30
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
42:30Hierdie week bespreek die span onder andere AfriForum se “Kill the Boer”-appèlsaak in die Bloemfonteinse hoogste hof van appèl. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: EFF verloor weer, kragbote steeds gekeer
21:06
21:06
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
21:06Hierdie week se agenda sluit in die EFF se nuutste verlies, so kort voor hul tiende verjaarsdag, asook die lankbeloofde kragopwekkingsbootprojek wat sloer. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: NGV deurgejaag, Trump voor die hof gedaag
28:04
28:04
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
28:04Hierdie week kyk die Podlitiek-span na die Nasionale Gesondheidsversekering wat skynbaar op Suid-Afrikaners wag, asook na voormalige Amerikaanse president Donald Trump se nuutste hofsaak. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: ANC se raswette pla, Mkwebane-ondersoek vrae
29:03
29:03
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
29:03Hierdie week kyk die Podlitiek-span onder andere na die ANC se voorgestelde rasse aangedrewe waterwet. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: DA wil Poetin arresteer, kan iets nog oorlog in Soedan keer?
24:16
24:16
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
24:16Met die komende BRICS-kongres in Suid-Afrika wil die DA vir Wladimir Poetin, president van Rusland arresteer – wat dink die paneel hiervan? Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: Hammanskraal is desperaat, Frankfort is kwaad, US Konvokasie wil praat
26:21
26:21
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
26:21Soos wat die winter al hoe nader kruip, wonder die Podlitiek-paneel hierdie week wat op aarde in Hammanskraal aangaan, en waarom Eskom aanhou om Rural Maintenance, die Frankfortse sonkragmaatskappy, uit die werk uit te hou. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: Rusland-wapenskandaal, De Ruyter skryf 'n Eskom-verhaal
32:53
32:53
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
32:53Wat presies het in Simonstad gebeur met betrekking tot wapens wat oorhandig is tussen Suid-Afrika en Rusland? Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: Gebaretaal word erken; Gayton het Orania verken
25:40
25:40
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
25:40Suid-Afrika het hierdie week ʼn 12de amptelike taal verwelkom, en die paneel dink hardop oor die taalwerklikheid in die land. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: Thuli se Twitter bekgeveg, Tucker Carlson by FOX weg
23:29
23:29
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
23:29Die paneel loer ook na die skielike vertrek van Fox News-aanbieder Tucker Carlson, en wonder wat werklik agter die storie steek. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: G7 nooi SA nie, Duitsland sonder kernenergie
27:00
27:00
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
27:00Duitsland se besluit om hul kernkragstasies af te skakel kan dalk langtermyngevolge hê, meen Ernst, en Paul wonder waarom Suid-Afrika nie na die G7-beraad genooi is nie. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: Elektrisiteitsminister se planne op, Vrystaatse afvalwaterflop, Biden hou 2024 dop
37:07
37:07
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
37:07Skaars het sy amp begin, of die nuwe minister van elektrisiteit se planne is so min soos Eskom se reserwekapasiteit. Hierdie en ander vrae op Podlitiek. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: Kragramptoestand gestop, Eskom geklop, Steenhuisen top
29:50
29:50
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
29:50In hierdie week se episode bespreek Arno Roodt en Paul Maritz die week se groot stories. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: Ramaphosa se nuwe kabinet steeds vrot en Zimbabwiese boere verwerp regering se aanbod
21:24
21:24
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
21:24In hierdie week se Podlitiek-episode bespreek Ernst van Zyl en Arno Roodt president Ramaphosa se kabinetskommeling, wat neergekom het op ʼn lang gewag vir ʼn antiklimaks. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
In hierdie week se Podlitiek-episode bespreek Frederik van Dyk, Arno Roodt en Paul Maritz die week se groot kampusstories. Dit is weer daai tyd van die jaar vir eerstejaars om op kampusse verwelkom te word, en soos wat dit vir Podlitiek lyk, is dit weer daai tyd van die jaar wanneer universiteite vreemde besluite neem… Podletiek op Maroela Media · …
…
continue reading
1
Podlitiek: Toerisme-rassisme gestop, belastingprotes duik op, hou DRK dop
31:40
31:40
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
31:40In hierdie week se episode bespreek die span onder meer AfriForum se oorwinning teen die berugte toerismefonds. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: Krag-ramptoestand, koalisies se slegte kant, miljarde na Engeland
29:38
29:38
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
29:38In hierdie week se Podlitiek-episode bespreek Ernst van Zyl, Arno Roodt en Paul Maritz drie groot stories op die nasionale en internasionale nuusfront. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: SA oor Lawrof dwars, DA mars en AfriKrag wil deur beurtkrag bars
36:02
36:02
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
36:02Hoe gemaak met die ANC wat vir Sergei Lawrof met ope arms ontvang? Waarheen mars die DA alweer, en AfriKrag waar is jou einde? Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: SA oor Lawrow dwars, DA aan die mars en AfriKrag wil deur beurtkrag b
36:02
36:02
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
36:02"Podlitiek" is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: EFF verloor, Marokko het van Orania gehoor
26:41
26:41
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
26:41In hierdie week se Podlitiek-episode bespreek Ernst van Zyl en Paul Maritz twee groot stories wat hierdie week op hul nuusradar verskyn het. Wat weet Marokko van Orania, en waaroor gaan die jongste hofuitspraak teen Julius Malema en die EFF? Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: Mosambiek gruweldade, wie wens De Ruyter skade, ANC kies rade…
30:36
30:36
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
30:36In hierdie week se episode bespreek die Podlitiek-span onder meer wat die ANC se pas afgelope kongres vir Suid-Afrika en vir die ANC self beteken. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
In hierdie week se Podlitiek-episode bespreek Ernst van Zyl, Frederik van Dyk, Reiner Duvenage en Paul Maritz vir die laaste keer in 2022 die week se nuus. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: Oom Cyril sukkel, Oekraine wikkel
22:57
22:57
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
22:57In hierdie week se Podlitiek-episode bespreek Reiner Duvenage en Paul Maritz onder andere of Oom Cyril gaan ry of bly. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: Zuma-hofgeveg, Cyril doen met RET weg, en Charlize sê Afrikaans sleg
29:24
29:24
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
29:24In hierdie week se episode bespreek die span watter manewales die moontlikheid van ʼn terugkeer na die tjoekie vir oubaas Zuma inhou vir Suid-Afrika? Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: Trump wil weer vaar, Twitter trek swaar en Malema gedagvaar?
38:09
38:09
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
38:09In vandeesweek se episode word onder meer gesels oor Twitter met die sosialemediareus wat skynbaar sukkel om by hul Pretoriase eienaar se leierskapstyl aan te pas… Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: Amerika kies, Vishoek vervies, Afrikaans in die nuus
29:15
29:15
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
29:15In hierdie week se episode gesels die span oor die stories op hulle nuusradars waaronder die onlangse gebeure by Fish Hoek High School. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: Kieswet berug, Vrystaat-takke sug, Lula is terug
32:09
32:09
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
32:09In hierdie week se episode kyk die span onder meer na Lula da Silva, Brasilië se nuwe president, en die agtergrond van die verkiesing. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: Plaasmoorde protes in Roedtan, AfriForum vat onteiening aan
25:25
25:25
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
25:25In hierdie week se episode neem die Podlitiek-span die protesoptog teen plaasmoorde in Roedtan, AfriForum se omvattende veldtog teen onteiening sonder vergoeding en die lot van Mpho Phalatse onder die loep. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: Mashaba herbedink, gratis ministerwater gedrink, die beitel vermink..
32:45
32:45
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
32:45In hierdie week se episode kyk die Podlitiek-span onder meer na binnegevegte in ActionSA en die dienste wat belastingbetalers vir ministers "borg"! Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: Malema moet appèl kou, aanrandsaak verbrou, groot verkiesings gehou
29:42
29:42
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
29:42In hierdie week se episode gesels die Podlitiek-span onder meer oor AfriForum wat verlof om appèl toegestaan is in die haatspraaksaak teen Julius Malema. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: Mmusi staan op, ANC flop, gaspyplyn gestop
35:18
35:18
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
35:18In die week se episode bespreek die Podlitiek-span oor Mmusi Maimane se politieke planne, die ANC se rampspoedige binnepolitiek en die beweerde sabotasie van die pyplyn tussen Rusland en Europa. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: Jagersfontein-sage woed, Koningin gegroet, Russe boet
34:04
34:04
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
34:04In hierdie week se episode gesels die Podlitiek-span oor die Jagersfontein-ramp, die afsterwe van koninging Elizabeth II en die jongste rakende die Oekraïene-oorlog. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: Haatspraak-uitspraak grof, NVG begin lêers afstof en vaarwel Gorbatsj
28:04
28:04
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
28:04In hierdie episode van Podlitiek word die “Kill the boer”-uitspraak, verwikkelinge by die NVG en die dood van Mikhail Gorbatsjof onder die loep geneem. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: Natal self reggemaak, Zuma-saak en vryheid van spraak
30:25
30:25
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
30:25Die Podlitiek-span bespreek vandeesweek die burgers van KwaZulu-Natal wat besluit het hulle doen dit eerder self, die hofsaak oor oudpres. Jacob Zuma se mediese parool en die aanval op Salman Rushdie, asook wat dit beteken vir vryheid van spraak. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: Premier ‘n pyn, Taaldag glo onrein, zama-zamas ondermyn
42:46
42:46
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
42:46In die week se episode van Podlitiek gesels die span oor die voorgenome mosie van wantroue in premier David Makhura, uiteenlopende menings oor die viering van Taaldag en onwettige immigrante en gemeenskappe wat bots. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: ANC maak beleid, Mkhwebane verwyt en VSA stel uit
34:47
34:47
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
34:47In vandeesweek se episode gesels die Podlitiek-span oor die jongste gebeure rakende die Openbare Beskermer, die ANC se afgelope beleidskonferensie, en Amerika word daarvan beskuldig dat hy 'n resessie probeer wegsteek. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: Eskom stuur noodkreet, Sisulu wil skole meet, Ramaphosa in KZN vergee
38:39
38:39
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
38:39In die week se episode gesels die Podlitiek-span oor die jongste gebeure rakende Eskom, minister Lindiwe Sisulu wat wil hê skole moet 50/50 wit en swart wees en pres. Cyril Ramaphosa se kil ontvangs in KwaZulu-Natal. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: Eskom-skok, Lesufi op jou daknok en Zondo lui laaste klok
39:33
39:33
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
39:33In die week se episode gesels die Podlitiek-span oor Eskom en beurtkrag, die taverne-tragedie in Oos-Londen, die laaste verslag van die Zondo-kommissie en Panyaza Lesufi wat die ANC se nuwe provinsiale voorsitter in Gauteng is. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: Bela-wet pla, Covid-las klaar en Mpofu-dissiplinêr wat niks baar
35:01
35:01
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
35:01In hierdie week se episode gesels die Podlitiek-span oor die Bela-wysigingswet, die Covid-19-regulasies wat opgehef is en die ondersoek na adv. Dali Mpofu vir wangedrag teenoor ʼn kollega. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: Ramaphosa se kontant, EFF nasionale stilstand en Guptas gevang in buiteland
33:27
33:27
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
33:27In die week se episode word daar gesels oor die diefstal op pres. Cyril Ramaphosa se plaas, die EFF wat dreig met ‘n nasionale stilstand en die Gupta-broers wat in Dubai in hegtenis geneem is. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
In hierdie episode van Podlitiek se onderhoudreeks word daar met Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, gesels. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: SEB-adviesraad vir die president en privaatskole rasse-insident
23:48
23:48
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
23:48In hierdie week se Podlitiek-episode word daar twee groot sake op die nasionale nuus-agenda bespreek, naamlik pres. Cyril Ramaphosa se SEB-adviesraad en die vermeende rassevoorval by 'n KwaZulu-Natalse privaatskool. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: Mthethwa sit pot mis, insident op US-kampus
40:14
40:14
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
40:14Op die agenda is die naam van die Taalmonument, die beplande skenking aan Kuba asook die veelbesproke voorval wat onlangs by die Universiteit Stellenbosch plaasgevind het. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: Onderhoud met dr. Leon Schreiber
56:20
56:20
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
56:20In hierdie episode van Podlitiek gesels Paul Maritz met dr. Leon Schreiber, ‘n parlementslid sowel as pasverkose lid van die raad van die Universiteit Stellenbosch. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading
1
Podlitiek: Aborsiedebat in VSA, Steenhuisen tussen Oekraïense vlae
38:28
38:28
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
38:28Die week gesels die Podlitiek-span oor die aborsiedebat in Amerika, die jongste verwikkelinge rakende die Zondo-kommissie en DA-leier John Steenhuisen se besoek aan die oorloggeteisterde Oekraïne. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op FacebookBy Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
…
continue reading