Psg Pretoria Oos public
[search 0]
More
Download the App!
show episodes
 
By PSG Wealth Pretoria-Oos is ons kliënte die hart van ons besigheid. Vir ons is dit belangrik om jou te leer ken, om presies te verstaan wat jy hoop om te bereik en om ‘n blywende verhouding met jou te bou om jou te help om jou doelwitte te bereik. Ons spesialiseer in die privaatkliëntemark, wat beteken dat jy nooit sal hoef terug te staan vir groot korporatiewe kliënte nie. Ons kliënte het toegang tot ‘n volledige reeks finansiële produkte en dienste, gerugsteun deur ons verbintenis tot pr ...
  continue reading
 
Loading …
show series
 
Op 6 Junie het PSG-Pretoria-Oos 'n heerlike oggend spandeer by die Atterbury Teater waar Cilliers Brink, uitvoerende burgemeester van Tshwane en Lourensa Eckard, bekende joernalis en TV aanbieder, by ons aangesluit het vir 'n insiggewende sakegesprek oor die politieke landskap en vooruitsigte vir Suid-Afrika.…
  continue reading
 
Loading …

Quick Reference Guide