Radiokansel radio pulpit public [search 0]
×
Best radiokansel radio pulpit podcasts we could find (Updated October 2019)
Info
Join millions of Player FM users today to get news and insights whenever you like, even when you're offline. Podcast smarter with the free podcast app that refuses to compromise. Let's play!
Join the world's best podcast app to manage your favorite shows online and play them offline on our Android and iOS apps. It's free and easy!
More
show episodes
 
Podcast by Radiokansel / Radio Pulpit
 
Loading …
show series
 
Skriftuurlik saam met Pastoor Matt Viljoen en Wynand RossouwBy Radiokansel / Radio Pulpit.
 
Genesing - Johann ElsBy Radiokansel / Radio Pulpit.
 
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bewonder ons die Here se skepping in die Waterbok. Natuurwetenskaplike Deon Furstenburg vertel ons wat hy weet en ons Romeine 1:20 hom.…
 
Hope - Wynand RossouwBy Radiokansel / Radio Pulpit.
 
Creation is singing to God - Wynand RossouwBy Radiokansel / Radio Pulpit.
 
Jou inspirasie vir vandag kom via Lynette Beer. Haar tema vir die dag is "Staan vir wat jy staan".By Radiokansel / Radio Pulpit.
 
Korrupsie - Johann ElsBy Radiokansel / Radio Pulpit.
 
Today we have a wonderful lady in studio. Her name is Nicci Jones and she is involved in the women's ministry of Open Doors. But like everyone else in ministry, this lady has a whole story of her own to relate, about the mercy of Jesus in her life.By Radiokansel / Radio Pulpit.
 
Vandag gesels ons met voormalige Mej. SA en Mej. Wêreld, Rolene Strauss oor haar pad met die Here, hoekom sy vas geglo het dat sy nie goed genoeg is nie en wat dit verander het.By Radiokansel / Radio Pulpit.
 
Who are you? - Johann ElsBy Radiokansel / Radio Pulpit.
 
Die tronke waarin ons leef - Johann ElsBy Radiokansel / Radio Pulpit.
 
Walk worthy of your calling - Wynand RossouwBy Radiokansel / Radio Pulpit.
 
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag wonder ons oor die vraag of God ophou skep het na Genesis? Ruimte fisikus Ruhann Steyn deel wat hy sien en Romeine 1:20 dit.…
 
Dictators masquerading as Christian leaders ...we spoke to Prof Deon Foster from the university of StellenboschBy Radiokansel / Radio Pulpit.
 
Janine gesels met Charmaine de Klerk. Sy het so 'n groot hart vir huwelike dat sy ons almal uitnooi vir 'n gebedsstap "Prayerwalk" vir huwelike die 12de Oktober in Pretoria. Ons hoor wat daaragter steek, wat sy hoop om te bereik en hoe ons deel kan wees.By Radiokansel / Radio Pulpit.
 
Vandag gesels Janine met iemand wat jy baie goed ken. Retief Burger neem die 21ste Oktober sy splinternuwe album by die Atterbury teater op. Ons vang bietjie met hom en sy bediening op.By Radiokansel / Radio Pulpit.
 
Jou inspirasie vir vandag kom via Lynette Beer. Haar tema is "Jou interpretasie beïnvloed jou toekoms"By Radiokansel / Radio Pulpit.
 
Today Janine is joined by the Jesus Collective, which consist of quite a few very well-known local solo artists, who have decided to make worship music more accessible to many by doing free evenings of worship and singing together. Representing this move is Loyiso Bala in studio and Byron Levi on the line, who wrote their first single, Yahweh.…
 
Dinsdag 1 Oktober 2019 Pastoor Matt Viljoen en Wynand Rossouw in die ateljee, en delf in die skrifte na antwoorde vir vrae waarmee jy moontlik mag sukkelBy Radiokansel / Radio Pulpit.
 
Wynand en Janine gesels oor ons Woord vir Vandag tema,"God wil met jou praat."By Radiokansel / Radio Pulpit.
 
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag kyk ons vir 'n derde en laaste keer na die wonder van enting in bome. Kobus Coetzee is ons plantkundige wat die proses vir ons verd ...…
 
how do i know that im not a lukewarm christian, how to be savedBy Radiokansel / Radio Pulpit.
 
Strongholds - Wynand RossouwBy Radiokansel / Radio Pulpit.
 
chastisement and the law after the Constitutional court rulingBy Radiokansel / Radio Pulpit.
 
Waar is jou krag? - Johann ElsBy Radiokansel / Radio Pulpit.
 
Vandag het ons vir Arno van Wyk, Reinhardt Smit en Henri Stander in die ateljee wat Revelation Enterprises van Doxa Deo verteenwoordig met die vrystelling van hulle nuwe album, Complete. Ons gaan uivind wie die mense is en wat op hulle harte is.By Radiokansel / Radio Pulpit.
 
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag kyk ons weer na die wonder van enting in bome. Kobus Coetzee is ons plantkundige wat die proses vir ons verdudelik en Romeine 1:20.…
 
Ray Legodi spoke to Dr Tumi with regards to the Gathering of Worshippers event on the 5th of OctoberBy Radiokansel / Radio Pulpit.
 
Are you feeling weak? - Johann ElsBy Radiokansel / Radio Pulpit.
 
Dis Erfenisdag en Dwain van Rensburg se horisonne moes verbreed word... wel dis wat Janine van Niekerk vir hom vertel het net voordat sy hom geblinddoek het met 'n toegemaakte bak misterieuse eetgoed voor hom. Hy was toe wraggies 'n bok vir sports... en dit op Radiokansel! ;-)By Radiokansel / Radio Pulpit.
 
When Nathan Gernetzky lost his high school sweetheart to cancer only a few years into their happy marriage, he was a broken man in ministry... but God!By Radiokansel / Radio Pulpit.
 
The Fruit of the Spirit - Janine van NiekerkBy Radiokansel / Radio Pulpit.
 
"Lotto Ticket in my Bible" was the theme in this morningBy Radiokansel / Radio Pulpit.
 
Jou inspirasie vir vandag kom via Lynette Beer. Haar tema vir vanoggend is "Die hart van 'n dankbare mens."By Radiokansel / Radio Pulpit.
 
Vandag gesels ons met Ruhann Steyn, die ruimtefisikus wat elke keer die wonder van ruimteverskynsels vir ons Romeine 1:20 en ons wil hom en sy pad met die Here beter leer ken vandag.By Radiokansel / Radio Pulpit.
 
How do you love Jesus? - Johann ElsBy Radiokansel / Radio Pulpit.
 
Wynand Rossouw en Past Matt Viljoen antwoord die vrae uit die Bybel waarmee jy moontlik mag sukkelBy Radiokansel / Radio Pulpit.
 
Giving Glory to God - Johann ElsBy Radiokansel / Radio Pulpit.
 
Johann Els gesels met 'n Radiokansel luisteraar met 'n groot getuienis en pad met die Here en haar kinders en Fil 4:13. Haar naam is Christine Grobler en haar en haar gesin se pad met Jesus sal baie inspireer.By Radiokansel / Radio Pulpit.
 
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk ons na die wonder van enting in bome. Kobus Coetzee is ons plantkundige wat die proses vir ons verdudelik en Romeine 1:20.…
 
Today Wynand is speaking to Colette Smart - a well-known psychologist in Australia, teacher, author and expert in the field of teen and family issues.By Radiokansel / Radio Pulpit.
 
Where is God - Wynand RossouwBy Radiokansel / Radio Pulpit.
 
Jou inspirasie vir vandag kom via Lynette Beer. Haar tema is "God het altyd 'n ander plan?"By Radiokansel / Radio Pulpit.
 
Vandag gesels ons met Jannie Pelser oor hulle huidige inisiatief - SA Rou wat gaan oor Christene wat onsself voor God verootmoedig oor die uitdagings in ons land.By Radiokansel / Radio Pulpit.
 
Vaste kos - Johann ElsBy Radiokansel / Radio Pulpit.
 
Sipho Khaleni spoke to Dr. Tumi with regards to the Gathering of Worshipers eventBy Radiokansel / Radio Pulpit.
 
Janine speaks to Gerry and Janine Couchman, CEO and Executive Manager of the Global Leadership Network in Southern Africa, about the Global Leadership Summit - Once again a global event of huge importance to leaders all over the world.By Radiokansel / Radio Pulpit.
 
You can make a difference - Johann ElsBy Radiokansel / Radio Pulpit.
 
Motivering deur Dr Gustav GousBy Radiokansel / Radio Pulpit.
 
Google login Twitter login Classic login