Sonder Radio public
[search 0]
More
Download the App!
show episodes
 
Artwork
 
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
  continue reading
 
Artwork

1
Proxy Radio - Koninkryksdialoog

Arend Botha and Regardt De Bruin

Unsubscribe
Unsubscribe
Weekly+
 
Proxy Radio poog om makliker maniere te vind om moeilike gesprekke te voer. Christelike gesprekke vind gewoonlik in twee uiterste vorme plaas, baie vakkundige debatte deur teoloë in ivoortorings, of woedende en hiper-emosionele geloofsaanhang. Proxy Radio poog om lig te verskaf, maar sonder die hitte op algemene en soms nie-so-algemene vrae binne en van buite die geloof. Gewone mense met ywer en 'n gees van nederigheid sal altyd die gesprekke met baie verskillende soorte gaste lei, altyd daa ...
  continue reading
 
Loading …
show series
 
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Booswig aan die kruis” uit Lukas 23: 42 NLV Spektrum Podcasts…
  continue reading
 
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Jy verdien om gehoor te word” uit 1 PETRUS 2:12 NLV “Handhaaf ’n voorbeeldige leefstyl onder die nie-Christene, selfs al kla hulle julle aan van wangedrag. Hulle sal dan julle goeie gedrag sien en God die eer daarvoor gee wanneer Hy kom rekenskap vra.” S…
  continue reading
 
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Dawie die waterdraer” uit Lukas 6:31 uit die 2020 vertaling. Spektrum Podca…
  continue reading
 
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Jy is geroep om uit te staan” uit 1 PETRUS 1:15-16 NLV "Soos Hy wat julle geroep het heilig is, moet julle in julle hele lewenswandel ook heilig wees. [16] Hy het immers self gesê: “Wees heilig, want Ék is heilig!” Spektrum Podcasts…
  continue reading
 
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Jesus is groter as jou storm.” Uit MATTEUS 8:26 NLV "Maar Jesus sê vir hulle: “Waarom is julle so verskrik? Is julle geloof dan regtig so klein?” Daarna het Hy opgestaan, die winde en die see streng aangespreek en daar het ’n groot kalmte gekom." Spektru…
  continue reading
 
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Dink oor jouself soos God oor jou dink” uit Jer 29:11 "Ek weet wat Ek vir julle beplan het,” sê die Here. “Ek beplan voorspoed vir julle, nie teëspoed nie. Ek wil hê dat julle hoop vir die toekoms moet hê." Spektrum Podcasts…
  continue reading
 
Loading …

Quick Reference Guide