Go offline with the Player FM app!
Episode 4 | Pietie Beyers
Manage episode 267846810 series 2762679
Pietie Beyers: Akteur | Skrywer | Nuutskepper | Kindheartedness personified
Ek en Pietie gesels oor ons kinderjare en die lesse wat ons geleer het langs die pad, oor sy journey van Zulu leer en die impak wat dit daagliks op sy lewe maak, die verpersoonliking van medemenslikheid en soveel meer.
Om diep te delf saam met Pietie was ‘n beautiful ervaring. Hy het die most generous, aansteeklike spirit, wat ek seker is jy onmiddelik sal kan optel en jou dag sal ophelder en gedgates sal inspireer.
“Ek is ‘n sensitiewe dier met die letsels van ‘n mens en die hart van ‘n golden retriever”
- Pietie Beyers
30 episodes

All episodes
×Welcome to Player FM!
Player FM is scanning the web for high-quality podcasts for you to enjoy right now. It's the best podcast app and works on Android, iPhone, and the web. Signup to sync subscriptions across devices.