Preek public
[search 0]
More
Download the App!
show episodes
 
Loading …
show series
 
AMEN | Vader… Jesus was êrens op ‘n plek besig om te bid. Toe Hy klaar was, sê een van sy dissipels vir Hom: “Here, leer ons bid…”. – Lukas 11 Stel jou voor dat jy en van Jesus se dissipels was, jy volg Hom vir ‘n paar maande, hoor sy preke en leringe, beleef sy kennis en wysheid, sien en ervaar sy wonderwerke. Nou kry jy die kans om Hom een ding t…
  continue reading
 
NB! Daar is vandag geen fisiese erediens as gevolg van die ernstige weerwaarskuwings! Winter | NA BINNE Winter na binne, is ’n moeilike beginsel. Want ek word gestroop: Wat moet ek alles prysgee en kan ek dit bekostig / is ek bereid om dit te doen? Wie wil jy wees? Wie is jy nou, hoe lank wil jy nog hier wees? Wat bly van jou identiteit oor nadat j…
  continue reading
 
Winter | Rus “Sabbath is not simply the pause that refreshes. It is the pause that transforms. Whereas Israelites are always tempted to acquisitiveness, Sabbath is an invitation to receptivity, an acknowledgment that what is needed is given and need not be seized.” – Walter Brueggemann Kyk hier na die preekopname:…
  continue reading
 
Wanneer is ons? | Vandag “Real spirituality demands that we care enough about all the moments of life to live all of them well.” – Joan Chittister Vandag saam met SG 10:00 – Erediens 10:00 – Kinderkerk & Tweens – Afsluiting vir die kwartaal 17:30 – Tienerkerk – Afsluiting Kyk hier na die preekopname: Kyk hier na die diens wat Sondag om 10:00 opgene…
  continue reading
 
Wanneer is ons? | Vandag “How we spend our days is, of course, how we spend our lives. What we do with this hour, and that one, is what we are doing…[is who we are becoming]” – Annie Dillard Vandag saam met SG 10:00 – Erediens 10:00 – Kinderkerk & Tweens – Afsluiting vir die kwartaal 17:30 – Tienerkerk – Afsluiting Kyk hier na die preekopname: Kyk …
  continue reading
 
Loading …

Quick Reference Guide