'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
…
continue reading
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
…
continue reading
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
…
continue reading
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
…
continue reading
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.
…
continue reading
Check out the latest in news and notes in Star Wars: Galaxy of Heroes brought to you by Reality Skewed Gamers (RSG).
…
continue reading
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
…
continue reading
Marius Reitz – hoofbestuurder, Luno Afrika Volg RSG Geldsake op TwitterBy Ryk van Niekerk
…
continue reading
Samuel Beckett se bekende Waiting for Godot is in Afrikaans vertaal, en is te sien by vanjaar se Vrystaat Kunstefees. Walter Strydom, die vervaardiger, en Chris Vorster, die akteur, vertel wat gehore kan verwag.By RSG
…
continue reading
1
’n 1000+ sake-idees om jou entrepreneursreis mee af te skop
23:23
23:23
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
23:23
George Foley, entrepreneur en gesertifiseerde finansiële beplanner by Discovery gesels oor sake-idees.By Ryk van Niekerk
…
continue reading
Die finansiële hoof van Multichoice, Tim Jacobs gesels oor die groep se finansiële resultate, ShowMax, en die Canal+ transaksie. Volg RSG Geldsake op TwitterBy Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Politiese onsekerheid sit die mark op die draad
7:56
7:56
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
7:56
Dr Chris Harmse, ekonoom by Sequoia Capital Management politiese onsekerheid. Volg RSG Geldsake op TwitterBy Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Kantoorspasie huur val skerp in sekere gebiede
5:06
5:06
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
5:06
Estienne de Klerk – uitvoerende hoof, Growthpoint SA Volg RSG Geldsake op TwitterBy Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Elektroniese transaksies styg; dalk ‘n teken van ekonomiese groei?
5:42
5:42
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
5:42
Onafhanklike ekonoom, Elize Kruger gesels oor BankservAfrica se indeks van ekonomiese transaksies (Beti). Volg RSG Geldsake op TwitterBy Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Spar raak ontslae van sy Poolse besigheid en beleggers dink dis ‘n goeie plan
7:05
7:05
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
7:05
Angelo Swartz, bestuurshoof van die Spar-groep gesels oor hulle finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op TwitterBy Ryk van Niekerk
…
continue reading
Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op TwitterBy Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 12 de Junie 2024
47:08
47:08
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
47:08
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterBy Ryk van Niekerk
…
continue reading
Vir die kunstenaar Hannetjie Visser is om kuns te maak soos asemhaal. Christelle Webb-Joubert het by haar gaan kuier op hulle plaas net buite Rustenburg.By RSG
…
continue reading
1
Kaapstad Opera vier 25 jaar met Lucia di Lammermoor
11:39
11:39
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
11:39
Kaapstad Opera vier vanjaar hulle 25ste bestaansjaar, en om dit te vier bied hulle van 14 tot 23 Junie die opera, LUCIA DI LAMMERMOOR, by Kunstekaap aan. Terrance April gesels met die artistieke direkteur van Kaapstad Opera, Magdalene Minnaar.By RSG
…
continue reading
1
Die Amerikaanse regering ondersteun granaatboere in die Klein Karoo
4:56
4:56
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
4:56
Gerhard Meyer, uitvoerende hoof van Karoo Pak gesels oor hulle befondsing en nuwe versappingsaanleg. Volg RSG Geldsake op TwitterBy Ryk van Niekerk
…
continue reading
Jan Nelson, uitvoerende hoof van Copper 360 gesels oor hulle finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op TwitterBy Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Vervaardigingsyfers spring weens minder beurtkrag
7:24
7:24
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
7:24
Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op TwitterBy Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 11de Junie 2024
47:37
47:37
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
47:37
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterBy Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Banke is goedkoop. Moet dit in jou portefeulje wees?
7:20
7:20
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
7:20
Jac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth gesels oor die beleggingswaarde in banke en hoe beleggers dit moet benader. Volg RSG Geldsake op TwitterBy Ryk van Niekerk
…
continue reading
Kobus Gertenbach, uitvoerende hoof van Premier Foods gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op TwitterBy Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Afriforum wil keer dat Nersa munisipaliteite se tariefverhogingsaansoeke oorweeg
9:14
9:14
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
9:14
Morné Mostert, bestuurder vir plaaslikeregeringsake by Afriforum gesels oor hulle hofaansoek om tariefverhogings te keer. Volg RSG Geldsake op TwitterBy Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Elektriese motors kry ’n spesiale battery-paspoort
6:05
6:05
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
6:05
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool gesels oor 'n spesiale battery-paspoort vir elektriese motors. Volg RSG Geldsake op TwitterBy Ryk van Niekerk
…
continue reading
Stephan Serfontein, finansiële hoof van Omnia Holdings gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op TwitterBy Ryk van Niekerk
…
continue reading
Marthinus Stander, besturende direkteur van Rainbow Chicken gesels oor hulle notering op die JSE, en hoe hulle doeltreffenheid verbeter. Volg RSG Geldsake op TwitterBy Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 10de Junie 2024
46:27
46:27
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
46:27
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterBy Ryk van Niekerk
…
continue reading
Dawie de Villiers, uitvoerende hoof van Alexforbes gesels oor hulle finansiele resultate, en die tweepot-aftreestelsel. Volg RSG Geldsake op TwitterBy Ryk van Niekerk
…
continue reading
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op TwitterBy Ryk van Niekerk
…
continue reading
Wilhelm Hertzog van Rozendal Partners en Elke Brink, van PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op TwitterBy Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Die twee-pot stelsel is nodig om die pensioenwêreld te vernuwe
9:39
9:39
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
9:39
Wayne Hiller van Rensburg, bestuurshoof van IRFA gesels oor die twee-pot stelsel. Volg RSG Geldsake op TwitterBy Ryk van Niekerk
…
continue reading