Best Afrikaans podcasts we could find (Updated February 2019)
Related podcasts: Rsg Business Christianity Religion Agape Vespers Universal Declaration Of Human Rights Ancientfaith United Nations Ebooks Free Audio Books Audio Books Loyal Books Loyalbooks.com Non-fiction Audiobook Orthodox Language Church Marketing Health and Well-Being  
Afrikaans public [search 0]
×
Join millions of Player FM users today to get Afrikaans news and insights whenever you like, even when you're offline. Podcast smarter with the podcast app that refuses to compromise … it's free and easy.
Podcast smarter! Player FM is free and easy.
show episodes
 
Apostoliese GeloofsendingApostolic Faith MissionSermons from Deo Victoria Church in Newcastle, South AfricaTopics from the Bible, the Word of God, to enrich and motivate believers and non-believers alikeEnglish and Afrikaans Sermons every week
 
'n Paneel medici bespreek gesondheidsake.
 
'n Paneel kenners bespreek verskeie aspekte van persoonlike finansies.
 
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, etiket en resepte! Die lekkerste musiek sal jou in 'n japtrap by die huis kry!
 
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsakem, doen-dit-self en aptekersraad..
 
Presented by Timothy Maurice, who is a four-time bestselling author.The show that delves deep into the roots of human and brand behaviour. Why do we do what we do and what are the drivers of human behaviour that society is afraid to speak about? We explore how brands make consumers irrational, and how this irrational behaviour leads to bizarre social consequences. What are the best ideas and how are the boldest thinkers bridging this divide?Ultimately, this philosophy is about creating using ...
 
Kopkrap gaan oor hulp met skoolvakke. Dit is gemik op graad 10, 11 en 12 en sal verskeie aspekte van die leerplanne te dek.
 
This podcast, hosted by popular radio presenter Carla Mackenzie, takes an intimate look into the music and lives of South African musicians: where they started, what inspires them, what their dreams and ambitions are - as well as something they've never revealed before - until now.
 
The Agape Vespers Gospel is read in multiple languages.
 
The Universal Declaration of Human Rights was ratified in 1948 by the United Nations General Assembly. It defines the fundamental rights of individuals, and exhorts all governments to protect these rights. The UN has translated the document into over three hundred languages and dialects. This audiobook includes readings in 21 languages.
 
Loading …
show series
 
Johan Siljeur, die Geografie-onderwyser van die Cloetesville Sekondêre Skool in Stellenbosch, kyk na stedelike nedersettings.
 
Constance Hugo, die Fisiese Wetenskappe-onderwyser van die Paul Roos Gimnasium op Stellenbosch, skop af met hersiening van momentum en impuls. Sy kyk na die belangrikste definisies en formules, en Newton se wette van momentum.
 
Prof. Basie von Solms van die Universiteit van Johannesburg praat oor nuwe navorsing wat wys dat ouerbeheer op die internet nie effektief is nie. Dit word omseil.
 
CliffCentral.com — In this bonus episode, Timothy shares the untold story of how Naomi Osaka’s father, Leonard Francois, used a special blueprint to make his daughter the number one tennis star in the world.
 
Waar staan ons met kanker-medikasie? Wat is chemoterapie, wat is 'geteikende' behandeling en wat is immunoterapie? Hoe werk dit en hoe effektief is dit? Is daar vordering in die oorlewingsyfers? En kan 'n mens opgewonde raak oor tweede generasie immunoterapie?
 
Die belangrikste bousteen om algebra te verstaan, is om die basiese algebraïese wette te ken en te verstaan. Hannalie Malan, die Wiskunde-onderwyser van die Hoërskool Brackenfell skop af met algebra-hersiening.
 
Antoinette Pienaar beantwoord luisteraarsvrae oor kruierate.
 
Luisteraars vertel van iets wat met hulle gebeur het, waar toeval 'n groot rol gespeel het.
 
'n Paneel kenners bespreek verskeie aspekte van persoonlike finansies.
 
Luisteraars vertel van iets wat met hulle gebeur het, waar toeval 'n groot rol gespeel het.
 
Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit sê die stryd teen mikroplastiek duur voort. Dit is al in ons kos!
 
Anri Ferreira, dosent by die Institute for Culinary Arts op Stellenbosch, gee 'n resep vir 'n maklike vleisbrood met gebakte bone.
 
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor stewige wortelstokke. Die plant van die week is Carex Everillo.
 
Johan Siljeur, die Geografie-onderwyser van die Cloetesville Sekondêre Skool in Stellenbosch, behandel nedersettingsgeografie, spesifiek landelike nedersettings.
 
Arehan Brand praat met Poppie Terblanche en drie van haar leerders oor organiese chemie. Hulle kyk na die benaming van bindings en die verskillende soorte reaksies.
 
Prof. Basie von Solms van die Universiteit van Johannesburg praat oor Eskom se kliënte-inligting wat gelek is, Suid-Afrika se planne vir die Vierde Nywerheidsrewolusie en Instgram wat geblameer word vir 'n meisie se selfmoord.
 
Dave Pepler luister na Lizz Meiring se oplossing vir beurtkrag, en evalueer haar voorstelle.
 
Wat is servikale kanker? Word vroue met die kanker vroeg opgespoor en doeltreffend behandel? Is 'n Pap-smeer doeltreffend en betroubaar genoeg om die kanker vroeg op te spoor? Help die HPV-vaksien om die kanker te voorkom?
 
Hannalie Malan, die Wiskunde-onderwyser van die Hoërskool Brackenfell, sluit trigonometrie-hersiening af deur te verduidelik hoe hierdie kennis in praktiese lewensituasies voorkom.
 
Antoinette Pienaar beantwoord luisteraarsvrae oor kruierate.
 
Luisteraars vertel van iets wat met hulle gebeur het, waar toeval 'n groot rol gespeel het.
 
'n Paneel kenners bespreek verskeie aspekte van persoonlike finansies.
 
Luisteraars vertel van iets wat met hulle gebeur het, waar toeval 'n groot rol gespeel het.
 
Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit gesels oor plastiekbesoedeling, en swamme en bakterieë wat dit omgewingsvriendelik kan afbreek.
 
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor kunsmis wat wortelgroei in gras bevorder, die beste grond vir malvas, miere in potplante, die besnoeiing van avokadobome, kleipotte wat gekraak het, en hoe om wurm uit te roei . Die plant van die week is die Salvia Ember's Wish.
 
Anri Ferreira, dosent by die Institute for Culinary Arts op Stellenbosch gee 'n resep vir pruim, joghurt en heuningtertjies.
 
Johan Siljeur, die Geografie-onderwyser van die Cloetesville Sekondêre Skool in Stellenbosch, doen hersiening van geomorfologie, spesifiek die verskillende aspekte van fluwiale prosesse.
 
Samantha Heneke, die Fisiese Wetenskappe-onderwyser van die Hoërskool Livingstone in Claremont, doen hersiening van die tempo en omvang van reaksies. Sy gee ook wenke oor hoe vrae in die eksamen gevra kan word.
 
Prof. Basie von Solms van die Universiteit van Johannesburg praat oor Google+ wat sluit, bedrog met kredietkaarte by tolhekke, WhatsApp wat binnekort nie meer op ouer selfone beskikbaar sal wees nie, en Duitsland wat Facebook vasgevat het oor datauitruiling.
 
Dave Pepler praat oor sy besoek aan Aswan in Egipte, en wat hy daar eet.
 
Is limfdreinering uit geswelde bene 'n feit of 'n foefie? En wat gebeur met spatare as dit nie behandel word nie? Ons fokus vandag op die gevolge van spatare. Ons kyk hoe verstommend die liggaam is dat bloed sonder 'n pomp teen swaartekrag opwaarts kan vloei na die hart, en die interessante klepstelsel in die are van die bene – en wanneer dinge ...…
 
Google login Twitter login Classic login