show episodes
 
Artwork
 
Twenty-Fucking-Nine, where being brutally honest is necessary and welcomed. My name is Lour and, in case you're wondering, I'm Twenty-Fucking-Nine. Everyday I'm learning how to cope with Depression, Anixety, PTSD, and following my dreams as a filmmaker. All while being Black in Trump Era. All with humor,wisdom,honesty,and a whole 'lot of cussing😁
  continue reading
 
Artwork
 
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
  continue reading
 
OutsideGuitar.com was founded in 2015 by guitarist Aram Bajakian. Having spent more than a decade as an active member of NYC's scene, and performing with a diverse range of artists (Lou Reed, John Zorn, Diana Krall, Malcolm Mooney from Can) Bajakian wanted to find a way to give back some of what he had learned to the music community. Thus, the online guitar masterclass, OutsideGuitar.com was born. The OutsideGuitar.com podcast allows subscribers to ask questions to guitarists that play outsi ...
  continue reading
 
Loading …
show series
 
HJ Cronjé aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Alles beteken alles” uit Fil 2:14 - 15 Spektrum Podcasts…
  continue reading
 
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Waar gebied die Here Sy seën?” uit PSALMS 133:1-3 NLV "n Pelgrimslied. Van Dawid. Hoe goed, hoe mooi is dit as broers eensgesind saamwoon! [2] Dit is soos kosbare olie op die kop wat afloop op die baard, op die baard van Aäron, tot op die soom van sy kle…
  continue reading
 
Johann Els gesels met Izelle Loots. Sy dien as die Direkteur van Gesondheidstandaardontwikkeling en Opleiding by die Gesondheidsreguleerder van Suid-Afrika en hulle gesels oor haar bydrae as spreker tot die Loop-Saam-Met-My Woordkamp wat 4 – 6 Oktober plaasvind by Phahama Lodge naby Hartebeespoort. Haar tema vir haar sessie is: Byt vas en maak tyd …
  continue reading
 
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Genade Onverdiend” uit 2 Kor 12:9 AFR 2020 Spektrum Podcasts…
  continue reading
 
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Dit wat jy onbeperk het” uit MATTEUS 18:21-22 NLV Daarop kom vra Petrus Hom: “Here, hoeveel maal moet ek ’n medegelowige vergewe wat iets verkeerds teen my gedoen het? Selfs tot sewe maal toe?” [22] “Nee,” verseker Jesus hom, “nie tot sewe maal toe nie, …
  continue reading
 
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Keuses, keuses en nogmaals keuses” uit Matt 2:11 en Joh 14:6 Spektrum Podca…
  continue reading
 
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Vertroue” uit 1 Kor 13:6-7 1 KORINTIËRS 13:6-7 NLV Dit treur oor die onreg wat plaasvind, en juig as die waarheid seëvier. [7] Die liefde bly stil oor ander se foute, dit bly steeds vertrou, dit hou aan met hoop, dit verduur alles. Spektrum Podcasts…
  continue reading
 
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “My Stupid stories” uit Gen 26:28A, 2 Kor 5:13 en 1 Kor 1:18 Spektrum Podcas…
  continue reading
 
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Wat regtig belangrik is” uit MATTEUS 6:25 NLV “Daarom sê Ek vir julle, hou op om julle te bekommer oor julle daaglikse lewe – wat julle sal eet of drink; of oor julle liggame – wat julle sal aantrek. Is die lewe nie baie belangriker as kos nie? En is ’n …
  continue reading
 
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Gehoorsaamheid sonder kompromie” uit 1 Sam 15:22 Spektrum Podcasts…
  continue reading
 
Loading …

Quick Reference Guide