The number one source for pro wrestling news and analysis.
…
continue reading
Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.
…
continue reading
To brødre, og noen gjester, som prater om Nintendo og alt som hører med: nyheter, klassikerne, spill-hverdagen og gode minner.
…
continue reading
The Rice Table Podcast is a vibrant celebration of food, culture, and heritage — bridging East and West. Hosted by Jeff Keasberry, author of four cookbooks on Dutch-Indonesian cuisine, each episode explores a new topic, from iconic dishes and hidden culinary gems to family recipes, customs, history, and cooking tips. At his table, Jeff welcomes passionate guests for engaging and often surprising conversations. Some episodes are in Dutch — because, like his cuisine, being bilingual is simply ...
…
continue reading
Podcast by 20'erne Podcast
…
continue reading
Podcast by Ko-op
…
continue reading
Wax on about the glory days of... well just about anything you can think of. Each week or so, we'll go back to a time that gave us the warm and fuzzies and reflect on movies, comics, video games and just about anything else that comes to mind.
…
continue reading
London, die Weltstadt in der Träume wahr werden und zerbrechen! Die britische Hauptstadt zieht jedes Jahr Millionen von Menschen an, Touristinnen, Abenteurer, Party people, Geschäftsleute und Geflüchtete. 20‘000 Schweizer:innen leben in der 10-Millionen-Metropole. Wie ist das eigentlich, wenn man hier nicht nur kurz auf Besuch ist, sondern den ganz normalen Alltag lebt? Carla Maurer, Pfarrerin an der Schweizer Kirche in London, ist vor zehn Jahren mit einem grossen Koffer in Gatwick gelandet ...
…
continue reading
1
Luister | Driemanskap sing oor nostalgie van seevakansies
7:38
7:38
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
7:38“Ons het so drie jaar gelede saam aan musiek begin skryf, en dit het ʼn rukkie gevat om ons klank te vind. Ons is uiteindelik op ʼn plek waar ons van ons musiek hou.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Ons Winkels vier jaar van groei, danksy jou skenkings en aankope
3:20
3:20
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
3:20Elke item wat jy aan Helpende Hand se Ons Winkels skenk of daar koop, word omgesit in kanse, hulp en hoop vir ander. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
‘Wicked’-opvolgfliek vir ma’s en dogters aanbeveel
1:46
1:46
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
1:46Alhoewel glansryk en beeldskoon – iets wat moderne gehore, veral ma’s en hul dogters, betower – raak die rolprent soms selfvertroetelend en te lank met ʼn onverwagse liefdestoneel. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Die huwelik en intimiteit | Episode 1: Praat met jou maat
8:52
8:52
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
8:52Intimiteit is nie iets wat vroeër jare juis bespreek is nie, daarom heers daar baie wanindrukke rondom die onderwerp, meen huweliksberader Louise Ehlers in episode een van Maroela Media se nuwe podsendingreeks oor intimiteit in die huwelik. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Die huwelik en intimiteit | Episode 5: Platoniese aanraking
18:59
18:59
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
18:59Hierdie platoniese aanrakings speel ʼn groot rol in die huwelik, aangesien dit emosionele sekuriteit en intimiteit bevestig. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Die huwelik en intimiteit | Episode 4: Liefdestale
11:45
11:45
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
11:45“Om The Five Love Languages deur Gary Chapman saam met jou huweliksmaat te lees, is ʼn briljante manier om te help bepaal watter liefdestale vir jou van meer waarde is.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Die huwelik en intimiteit | Episode 3: Seksuele geweld
27:28
27:28
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
27:28“Die huweliksmaat wat die trauma deurgemaak het, moet ook deur die proses leer om hul uitkyk op intimiteit te verander. In die verlede was dit iets wat hulle bang en seergemaak het, en nou is dit iets spesiaals wat hulle aan hul maat verbind.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Die huwelik en intimiteit | Episode 2: Jou maat en verslawing aan porno
20:17
20:17
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
20:17In episode twee van Maroela Media se podsendingreeks oor intimiteit in die huwelik, bespreek leraar Ian Dubery verslawing aan pornografie vanuit ʼn Christelike perspektief en verduidelik waarom hierdie verslawing so skadelik vir die huwelik is. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Die huwelik en intimiteit | Episode 6: Voorhuwelikse kursusse, wittebrood
12:36
12:36
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
12:36“Julle moet leer hoe om hierdie heilige spasie wat die Here vir jou as man en vrou gegee het te respekteer en sodoende die volle voorregte daarvan te benut.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
Kirby Air Riders og Hyrule Warriors: Age of Imprisonment tar mye og velfortjent plass både i spill-hverdagen vår for tiden, og i denne episoden. I tillegg har en gammel western-favoritt fra 90-tallet kommet i en nyoppusset utgave. I nyhetsrunden ser vi blant annet på det siste slippet av titler til Nintendo Switch Online og ikke minst at Animal Cro…
…
continue reading
1
Guinness-wêreldrekord vir kankervegters beplan
23:08
23:08
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
23:08Dit is ʼn reuse-uitdaging, aangesien die span mik om ʼn allemintige 6 000 unieke strikkies op ʼn Renault Duster te plak. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
“Ons wil vir Afrikaanse mense in hul eie taal ʼn uitdrukking van kerk wees.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
Get ready for a culinary journey like no other! In this episode of The Rice Table, we sit down with Chef William Wongso, Maestro of Indonesian gastronomy, to talk about the magic behind Rendang, the slow-cooked, caramelized beef dish that has captured the world’s taste buds. Chef William shares his personal journey and the secrets behind authentic …
…
continue reading
Dirk Kotzé, burgemeester van die Mosselbaai-munisipaliteit, reageer op berigte oor Hartland Akademie. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
‘Verjaarsdaggeskenk-liedjie’ word Jak se jongste uitreiking
20:42
20:42
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
20:42“Ek het aanvanklik vir hom half skertsend gevra of hy dit nie sommer met kunsmatige intelligensie wil doen nie – dis mos deesdae maklik om ʼn liedjie self te maak – maar hy het gesê hy wil hê dit moet spesifiek van my af kom.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Luister | ‘Onvermydelike stiltes’ inspireer musikant Karla Bosch
6:46
6:46
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
6:46Die musikant Karla Bosch gesels in Maroela Media se ateljee oor haar nuwe album. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Nuwelingsangeres skryf emosioneel oor geslagsgeweld
13:40
13:40
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
13:40“Dit maak my uiters emosioneel om te weet dat dit ander vroue se werklikheid is.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Irene-Louise verruil tekkies vir pienk vellies
5:19
5:19
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
5:19“Wat mense in die musiekvideo sien, is eintlik nie toneelspel nie, want ek is nie gemaak vir die plaaslewe nie.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Sprokiesverhale kry nuwe lewe in Afrikaanse pantomime
12:11
12:11
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
12:11“Dis so te sê ʼn sing-dans-saamskree- Suid-Afrikaanse weergawe van ʼn sprokie met baie komedie – gesinsvermaak geskik vir almal.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
Brendan Peyper het in Maroela Media se ateljee gesels oor sy jongste kortspeelalbum, sy pad in die bedryf, voorlopige sekwestrasie en die trek terug Pretoria toe.a Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Vanes-Mari delf geestelik met eie parfuum
13:33
13:33
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
13:33“Reuk kan herinneringe en emosies ook teweegbring. As jy in ʼn ou huis instap of iets spesifieks ruik, ontlok dit soveel meer.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
Tasha Zaaiman gesels in Maroela Media se ateljee oor haar pad as solokunstenaar, haar jongste enkelsnit en die geestelike ervaring wat sy in haar tyd op “Die Kontrak” gehad het. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
In this flavorful episode, host Jeff Keasberry dives into one of Indonesia’s most beloved dishes — Gado Gado, a vibrant mix of vegetables, tofu, eggs, and rich peanut sauce that represents harmony in diversity. Special guest Dr. Crane, culinary enthusiast and passionate home cook, joins Jeff to share his own delicious take on Gado Gado — revealing …
…
continue reading
1
MOS beskerm moedertaalonderrig met nuwe skool in Pta
8:14
8:14
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
8:14Roedolf van der Westhuizen, uitvoerende hoof van Die MOS Inisiatief, en Lerina van Rensburg, hoof van Enso Akademie in Wonderboom, Pretoria het met Esté Meyer Jansen oor dié skool gesels. Hulle verduidelik die visie agter hierdie baanbreker- Afrikaanse skool: van die simboliek van die Enso-sirkel tot die droom om leerders te vorm wat die toekoms me…
…
continue reading
1
Nederige sakeman gee terug ná hy entrepreneurskompetisie wen
15:49
15:49
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
15:49“Die Here was nog altyd goed vir my en my gesin, Hy’t nog altyd vir ons gesorg. Hierdie prysgeld is natuurlik wonderlik, maar dit het vir my gevoel soos ʼn geleentheid om terug te gee.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
MOS brei Afrikaanse aanlyn onderrig uit na grondslagfase
9:28
9:28
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
9:28Roedolf van der Westhuizen, uitvoerende hoof van Die MOS Inisiatief, het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor hoe Afrikaanse onderwys in ʼn digitale wêreld nuwe vlerke kry. Hy vertel waarom hulle besluit het om MOS-Wêreldwyd se aanlyn kurrikulum na die grondslagfase uit te brei Maroela Media…
…
continue reading
1
Organisasie wil veterane se menswaardigheid herstel
13:54
13:54
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
13:54Behoorlike behuising is ʼn uitdaging vir talle veterane en daarom het die VAF huise in Klerksdorp, Roodepoort en Krugersdorp waar veterane kan woon teen ʼn lae bedrag vir huur. Elizabeth Bouwer, stigter van die VAF, en voorsitter kol. Luke Enslin, het in Maroela Media se ateljee gesels. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
Saturday Night's Main Event match card (matches not in order) World Heavyweight Championship match: CM Punk vs. Jey Uso Undisputed WWE Championship match:Cody Rhodes (c) vs. Drew McIntyre WWE Women's Championship match: Tiffany Stratton (c) vs. Jade Cargill Triple threat match for Intercontinental Championship: Dominik Mysterio (c) vs. Rusev vs. Pe…
…
continue reading
I del 2 av episode 81 skal vi i hovedsak snakke om spillene som har preget spillhøsten vår så langt: Pokémon Legends Z–A, Kirby and the Forgotten Land i bedre og utvidet versjon på Switch 2 og ikke minst et ny-nostalgisk tilbakeblikk på to av tidenes beste Mario-spill i en fersk dobbel-utgivelse. I tillegg har det kommet et nytt mobilspill fra Nint…
…
continue reading
Die Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings is al die afgelope paar jaar ʼn hoogtepunt op die Afrikaanse musiekkalender. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Borrelende musikant Just Mia wil ‘vreugde wek’
8:23
8:23
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
8:23“Ek is nog altyd baie geseënd met ʼn vreugdevolle gesindheid. Almal ken my as ʼn gelukkige mens." Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Gesin, geloof dra kankeroorwinnaar op genesingspad
38:23
38:23
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
38:23Toe Nicoleen Thirion (52) vyf jaar gelede met borskanker gediagnoseer is, het haar lewe vir ʼn oomblik byna stilgestaan. As iemand met geen ervaring van dié lewensveranderende siekte nie, het talle verdoemende scenario’s in haar kop begin afspeel. Sy het egter vinnig besluit om dit nie as ʼn doodsvonnis te beskou nie. Maroela Media…
…
continue reading
“Ag, ek praat nie sommer meer oor dáárdie dae nie. Ek dink dis al lankal verby en mense het aanbeweeg. Ek kon gaan lê het, maar my wonde het my gemaak wie ek is. Vir my gaan my liedjie juis ook daaroor om te leer uit jou foute en jou lig helder te laat skyn.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Harmonieuse duet ‘eerste van meer’ vir Andriëtte, Herman Kleinhans
5:28
5:28
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
5:28“Ek dink dit is die mooi ding van musiek: Elkeen kan ʼn ander betekenis in ʼn lied vind.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Episode in Dutch Indo Brothers in America – 12
1:01:30
1:01:30
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
1:01:30We’re back baby! Na negen maanden stilte keren de Indo Bros terug, in een fris jasje en met een speciale gast. Verwacht weer die vertrouwde mix van verhalen, inzichten en die onmiskenbare Indo-flavour. Ze duiken diep in hun Nederlands-Indische roots en brengen het geheel op smaak met humor en levendige discussies. Dit keer met een primeur: de eerst…
…
continue reading
1
Jong sangeres van Worcester wil skares met musiek inspireer
7:10
7:10
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
7:10“Ek verbaas myself steeds wanneer ek op televisie of in nuusberigte verskyn. Ek dink altyd: Sjoe, Melissa, jy het so ver gekom.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
Terwyl Danny in ʼn klein vertrek in sy huis oor sy troudag geskryf het, het hy nie gedink dit sou soveel vreugde en emosies by ander getroude paartjies of aanstaandes op sosiale media ontketen nie. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Taai jaar vir Christia inspireer nuwe musiek
15:25
15:25
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
15:25“Ek is hierdie jaar deur baie dinge. Ek het my loopbaan weer aan die gang gekry en is deur ʼn egskeiding, so ek is nou meer as ooit vantevore dankbaar vir my sirkel van mense.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Kwartmiljoen pakke sanitêre ware hou meisies in die klas
0:22
0:22
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
0:22Die HelpHetta-projek van Helpende Hand verhoed dat meisies tot 55 skooldae per jaar mis en verseker so toegang tot onderwys en drome wat bewaarheid word. Danelle du Plessis, projekorganiseerder van HelpHetta, verduidelik van die nuwe mikpunt vir HelpHetta wat jy kan ondersteun. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
WWE Crown Jewel Review + The Vision Betray Seth Rollins
58:00
58:00
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
58:00Billi returns to discuss the week that was in wrestling. Coming off a solid Crown Jewel, Bron Breakker and Bronson Reed’s attack on Seth Rollins to close out Raw will undoubtedly dominate the chatter in the wrestling world, which, aside from AJ Lee’s return, hadn’t happened too much in recent months. It piqued interest in “what happens next” and ra…
…
continue reading
1
Geloof, verlies kerf Lucia se musikale pad
23:11
23:11
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
23:11By Maroela Media
…
continue reading
1
Kos, goeie eetgewoontes sleutel tot bloedsuikerbeheer
14:26
14:26
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
14:26In die laaste aflewering van Maroela Media se podsendingreeks oor diabetes, werp twee kenners lig op die impak van eetgewoontes op bloedsuikerbeheer. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
“Ek maak musiek uit eie sak en hoop dat iemand iewers aanklank daarby sal vind en dat dit hulle nader aan di Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Proteïenpoeiers: gesonde alternatief of geldmors?
14:25
14:25
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
14:25In die tweede episode van Maroela Media se proteïen-podsendingreeks delf ons dieper in die wêreld van proteïenpoeiers en gesels met Chanel Vogl, eienaar van Ovo Protein – ʼn unieke eierwitproteïenpoeier. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
Elke kind verdien om die eerste dag van die skooljaar met trots te begin, en jy kan dit help moontlik maak. Juffrou Nita Gerber Heyns het die waarde van ʼn skooltas en skryfbehoeftes benadruk en wyse raad met ouers van kinders in die grondslagfase gedeel. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
Pa en seun se musikale genres verskil hemelsbreed, maar albei probeer dieselfde ding deur hul musiek bereik: om Afrikaans as taal te bevorder. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Anthonie Bougas se ma vertel van aanvalle op gesin
5:20
5:20
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
5:20Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
GLP-1 – foefie of wondermiddel vir gewigsverlies?
12:17
12:17
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
12:17In Maroela Media se jongste episode in ons podsendingreeks oor diabetes, werp Chanelle Retief, ʼn dieetkundige, en dr. Marlé van der Merwe, ʼn algemene praktisyn, lig op wat presies GLP-1 is en hoe dit gebruik kan word. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
Det har vært flere Nintendo Directs, en Indie World Showcase, GamesCom, og en drøss av nyheter og nye utgivelser siden forrige episode. Da ser vi heller ingen annen mulighet enn å dele denne episoden i to. I denne første delen av episoden ser vi på høydepunktene fra de nevnte sendingene til Nintendo; Marios 40-årsfeiring, demoene til The Adventures…
…
continue reading
1
Proteïene: Wondervoedingsmiddel of dieetfoefie?
18:06
18:06
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
18:06In die eerste episode gesels ons met Chanelle Retief, ʼn dieetkundige en eienaar van die dieetkundige praktyk NutriFundi, oor die boustene van proteïene en of dit werklik nodig is om in ál jou maaltye in te werk. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading