Artwork

Content provided by NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers. All podcast content including episodes, graphics, and podcast descriptions are uploaded and provided directly by NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers or their podcast platform partner. If you believe someone is using your copyrighted work without your permission, you can follow the process outlined here https://player.fm/legal.
Player FM - Podcast App
Go offline with the Player FM app!

Tafelberg-boekgesprek: Ivor Price gesels met Johannes de Villiers oor Meer as jou seerkry

55:00
 
Share
 
Manage episode 330483741 series 1994125
Content provided by NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers. All podcast content including episodes, graphics, and podcast descriptions are uploaded and provided directly by NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers or their podcast platform partner. If you believe someone is using your copyrighted work without your permission, you can follow the process outlined here https://player.fm/legal.
Wat is post-traumatiese groei? Hoe gaan jy aan as jy beroof is van die lewe wat vir jou kosbaar was? Luister na dié episode van ons podsending vir Ivor Price se gesprek met Johannes de Villiers oor sy boek Meer as jou seerkry. Die insig wat Johannes de Villiers verwerf het toe sy eie lewe uitmekaar geval het, is die inspirasie vir hierdie boek. Johannes gaan steek kers op by deskundiges en terapeute, maar ook veral by gewone mense wat deur die lewe platgevee is. Groei, vind hy, is nie om veerkragtig terug te bons na wie jy was voor dinge verkeerd geloop het nie. Jy sal nooit weer dieselfde mens wees as voor die groot verlies of ramp nie. Maar jy kán dit oorleef ─ en selfs sterker wees. Die roerende ware verhale van die mense met wie Johannes praat, wys dat pyn die saadjie kan wees vir iets kosbaar. Met die mindfulness-benadering wat hy hier deel, kan jy ook as ’n nuwe, wyser en meer deernisvolle mens aan die anderkant uitkom. Hierdie gesprek is oorspronklik in April 2022 hier op Netwerk24.com uitgesaai: https://www.netwerk24.com/netwerk24/kunste/boeke/boekgesprek-meer-as-jou-seerkry-deur-johannes-de-villiers-20220412 Bestel Meer as net jou seerkry (Tafelberg) deur Johannes de Villiers by goeie boek- en aanlyn winkels. Dit is ook as e-boek beskikbaar. Musiek: “Autumn Leaves” deur Maarten Schellekens (https://freemusicarchive.org/music/maarten-schellekens/single/autumn-leaves/)
  continue reading

149 episodes

Artwork
iconShare
 
All episodes

×
 
Loading …

Welcome to Player FM!

Player FM is scanning the web for high-quality podcasts for you to enjoy right now. It's the best podcast app and works on Android, iPhone, and the web. Signup to sync subscriptions across devices.

Quick Reference Guide