Artwork

Content provided by Jacques Basson. All podcast content including episodes, graphics, and podcast descriptions are uploaded and provided directly by Jacques Basson or their podcast platform partner. If you believe someone is using your copyrighted work without your permission, you can follow the process outlined here https://player.fm/legal.
Player FM - Podcast App
Go offline with the Player FM app!

Episode 2: Aanpasbare Kinders Sal Floreer

39:15
 
Share
 
Manage episode 372434880 series 3497287
Content provided by Jacques Basson. All podcast content including episodes, graphics, and podcast descriptions are uploaded and provided directly by Jacques Basson or their podcast platform partner. If you believe someone is using your copyrighted work without your permission, you can follow the process outlined here https://player.fm/legal.

Ouers vrees die toekoms, want die nuwe wêreld waarop hulle hul kinders moet voorberei is ’n wêreld wat nie in hul verwysingsraamwerk bestaan nie. Aldus Hettie Brittz, ’n lewensafrigter en skrywer met ’n passie vir die uniekheid van kinders en bemagtiging van ouers.
Die MOS-inisiatief fokus juis daarop om met hoop, eerder as vrees, te werk, en volgens Chris de Beer, leierskap- en besigheidsafrigter van MOS, moet ons kinders eenvoudig met die nodige vaardighede toegerus word om hierdie nuwe wêreld te hanteer.

En, aanpasbaarheid is krities. Die mees aanpasbare mense is dié wat in die toekoms gaan floreer. Derhalwe is lewenslange leer die enigste manier waarop ’n mens sal kan bybly in ’n wêreld wat voortdurend verander.

  continue reading

12 episodes

Artwork
iconShare
 
All episodes

×
 
Loading …

Welcome to Player FM!

Player FM is scanning the web for high-quality podcasts for you to enjoy right now. It's the best podcast app and works on Android, iPhone, and the web. Signup to sync subscriptions across devices.

Quick Reference Guide