Sterre en planete

28:57
 
Share
 

Manage episode 266306186 series 2464510
By RSG. Discovered by Player FM and our community — copyright is owned by the publisher, not Player FM, and audio is streamed directly from their servers. Hit the Subscribe button to track updates in Player FM, or paste the feed URL into other podcast apps.
RSG — In verlede se program het ons gepraat oor VVV's en weerballonne. Nou gee Johan le Roux meer inligting oor ander soort ballone wat deel vorm van Google se Loonprojek. Daar is ook 'n bespreking oor 'n ster wat heeltemal verdwyn het – iets ongewoon. Prof. Matie Hoffman praat vertel waarom Dinsdag 30 Junie Wêreld Asteroïededag genoem word.

138 episodes