Niel Kidd public
[search 0]
Download the App!
show episodes
 
Loading …
show series
 
Be who you are and how you are. I skipped a few steps growing up (subconsciously) hoping "coolness" might mask the softy inside. This podcast is about trusting your gut in what feels right, specifically when it comes to something as personal as intimacy. I hope this helps you. Or your kids. Or someone. I believe it could've helped me if I heard thi…
  continue reading
 
*This So Loop Hy Maar-episode is in English Niel and I (at So Loop Hy Maar) recently shared our social media grievances with each other. Mine was something like: 1. Is human value nowadays perceived in connection to the size of your following? 2. Why do we care? 3. Should we delete the apps and spend more time with our dogs? Two LEGIT South African…
  continue reading
 
'Ons maak mekaar moontlik' "Dana Snyman is 'n naam wat ek al 32 jaar hoor opkom" - áltyd met waardering, deernis, humorsin, byna 'n tipe magic. Asof die gedagte aan hom, mense 'n vonkel in die oog bring. (Hy's wel die eerste ou wat sy tekortkominge sal erken.) Toe Pietie in Desember by twee great ouens, Izak en Jan Malherbe, in Hermanus inkyk, stel…
  continue reading
 
Quinne Brown Huffman - aka Connie can der Lecq in 7de Laan - is getroud, 'n ma, 'n aktrise, doula en skrywer. Ons reis vanaf haar geboorte in Johannesburg, al die pad deur 10 jaar in San Francisco & San Diego, en hoekom hulle uiteindelik teruggekeer het Suid-Afrika toe... Ons moes jare se stukke in een uur inkry. Ek glo ons het 😉 Dankie Hugo Ludik …
  continue reading
 
This podcast has been in the pipeline for some time. Thank you Bronwyn Roets and Peet van Zyl for connecting us to SA's incredible athlete, Akani Simbine. Akani is an Olympian who, together with our powerhouse South African men's 4 x 100m relay team, recently won the World Athletics Relay in remarkable fashion. Akani will soon be competing in the O…
  continue reading
 
There's an ocean between saying and doing' Die eerste SO LOOP HY MAAR episode deur 'n gas-aanbieder is HIER 💚🤯💚 In die intro, word die 'Niel en Pietie GEFIRE!' ook verduidelik 😉😉 In hierdie geskiedkundige episode, interview die nuusverslaggewer - Nadine Theron - die ontdekkingsreisiger ('pioneering explorer'), Riaan Manser. Nadine, jou belangstelli…
  continue reading
 
MASSIVE ANNOUNCEMENT! GELIEFDES! Hierdie podcast is nou JOUNE 🦄 Luister na hierdie 2 en 'n half minuut stukkie magic van almal se vriend @peachvanpletzen en word deel van hierdie podcast-revolusie... Na jy geluister, stuur jou cv na soloophymaardielewe@gmail.com as jy 'n aanbieder wil wees op 'n topic of/en gas van jou keuse. Die dansvloer van die …
  continue reading
 
Wilhelm van der Walt het vir ons 'n foto gestuur, van skrif teen sy dak geplak, net na ons podcast — sien hierdie teks in die middelste deel van dié episode se foto... 💯 'n Old school, unbelievable-feite episode meets 'n spiritual frontflip. Wilhelm aka Willa is 'n watcher - iemand wat psilocybin (magic mushroom) journeys supervise. Jy ken hom dalk…
  continue reading
 
"Josef, Dawid en Eva, drie Bybelkarakters - ek het só baie vrae! Ek wil net om 'n tafel met hulle sit en hóór..." "I get by with a little help from my friends, family and faith." Greteli Fincham en Marguerite van Eeden is Suid-Afrikaanse aktrises wie my trots maak om deel van hierdie industrie te wees. Nederigheid, humorsin, plaaslike sowel as Netf…
  continue reading
 
A few weeks ago, I woke up to the sound of my girlfriend's laughter. She showed me a video that Siya Kolisi posted on Instagram, created by a guy called Kuhle Sonkosi aka Kooks. Anneke and I binged his entire Instagram feed and afterwards, she said, "how can we be friends with Kooks?". So we reached out to him. This kind-hearted champion is a full-…
  continue reading
 
Iemand wie mens amper bang is om aan jou meisie voor te stel omdat hy so f&kken awesome is! ⚡😅⚡ Dan nog 'n MOERSE NICE ou ook... Dricus Du Plessis het vroeg provinsiaal rugby gespeel, maar besluit hy wil fight... Op 5jarige ouderdom het hy met judo begin en op 16 het sy dissipline in martial arts (en sommer skoolwerk) geskyrocket. Dié 26 jarige Vry…
  continue reading
 
Every @soloophymaar episode has been very special. Our comeback episode somehow transcends words! We spoke to Claire Reid - an animal communicator & tracker - who connects with animals from all over the world from her home in the UK. Her record speaks for itself - 98% success rate of bringing missing pets and their owners back together. She shares …
  continue reading
 
Ons is op pad terug... Hier kom AMAZING episodes! 🤯 Ons celebrate ons return met 'n starter-of-what's-to-come deur graag 'n minisode (van so 30 minute) met julle te deel... Die episode gaan oor die splinternuwe, INSANE, 4-part psychological thriller-reeks wat hierdie Dinsdag - 24 November - 20:30 op kykNET begin speel. Pietie is self hierin te sien…
  continue reading
 
The Kiffness aka David Scott is a musician and a speaker of truth. His courageous, on-the-pulse musical parodies are skyrocketing in 2020. With some videos reaching 8 million views to date, his social commentary might be seen as audaciously controversial or wildly entertaining. Amusing? Offensive? Necessary? Have a listen to this. Decide for yourse…
  continue reading
 
Akteur en entrepreneur Armand Aucamp chat met ons oor sy nuwe projek, die Afrikaanse "dating"-app "KOER". Ons gesels oor hoe hy aan die idee gekom het, oor sy span, hoe die app werk en hoe die gewone Afrikaanse persoon vriende, penmaats, pasmaats en geselsmaats reg oor die wêreld kan vind. Download dit! En geniet die episode!…
  continue reading
 
Ons eerste minisode! Wel, soortvan. Minisodes is soos 25-30 minute lank. Hierdie is so klein stukkie langer 😉 JOHAN CRONJE is die skrywer en director van die talk-of-the-town movie wat hierdie Vrydag, 4 September, op DSTV Box Office begin wys... 'MEISIES WAT FLUIT' 👱‍♀️🗽🎥 Johan is 'n great vriend en 'n multi-talented jong director met die gewilde m…
  continue reading
 
'n Onbeskryflike gesprek met een van my oudste, heel beste vriende in die heelal... Ek en die enigmatiese superforce akteur & skrywer, Ludwig Binge, reminisce oor die intimiteit (en soms kompleksiteit) van vriendskap, grootword, skooljare in verskillende jare maar dieselfde skool, universiteit, identiteit, liefde, verwarring, insecurity, die lewe, …
  continue reading
 
"Die coolste ou in die Kaap" Dis min dat iemand ewe kind & cool is... Daneel Malgas is die shit. 'n Senior Software Developer wat meer verduidelik oor Cloud Computing, Web Developing, Machine Learning, AI and adapting to different race-groups through dialect. We also ponder whether DAYDREAMING can save the world 😉 Moerse amazing om op 'n skoolaand …
  continue reading
 
Sue Pyler is 'n radio-aanbieder op RSG, 'n MC en 'n motiveringspreker. Ons praat oor die realiteit van bruin-wees in 'n oorwegend wit skool, universiteit en werksplek. Sue was 'n 98% Wiskunde-student en nou 'n 110%-alles 😉⚡️🚀 A Force of electric energy, so eerlik soos sy energiek is. Liefde tot daar waar jy is! 💚💚💚…
  continue reading
 
Do you remember the Springbok rugby player Joe van Niekerk? @JungleJoe333 (Instagram handle) took time to speak to us on our So Loop Hy Maar podcast all the way from where he now lives in Costa Rica. We would rather type less and give you time to listen. Also, we planned on being professional and somehow this conversation unfolded into something ma…
  continue reading
 
Een van die intelligentste mense wat ek nóg ontmoet het. Ek kan dit voel. Hy het skoolgegaan in Namibië, Holland en Amerika. Hy's al vir 10 jaar skoon van verslawing. Hy samel tans fondse in en het ingekom vir sy MBA by die besigheidskool in Madrid, Spanje. Hy sou argitektuur studeer - toe neem die lewe sy draaie. Hy was al op verhoë, film en TV as…
  continue reading
 
Pietie probeer beskryf wat Fokofpolisiekar vir hom beteken het. Steeds beteken... Dalk relate jy... Hierdie band, en die bands wat soos familielede van hulle voel, raam só baie oomblikke van betekenis. Pietie: Ek was 'n tiener-kind wat vraagtekens as uitroeptekens disguise het. Hoe minder ek sin gemaak het, hoe harder wou ek skree. Liewe genade. De…
  continue reading
 
'n Force of generosity & kindness. My eie familie praat gereeld van mense met generosity of spirit. Ek dink dis mense wat só vol liefde is dat hulle daarvan uitdeel. Dalk mik ons almal hierna? Dit beteken nie generous geeste ervaar nie struggle nie, maar dat hulle somehow dit regkry om wonde in wysheid te omskep. Teëspoed in krag. Leandie du Randt …
  continue reading
 
We recently approached a very smart and open-minded young woman for a podcast. Nana Giyose works in a corporate environment by day and teaches Zulu and English by night. Pietie planned on getting to know her on a personal level and hearing her thoughts on #BlackLivesMatter. We thought the conversation would progress gradually... But Nana and Pietie…
  continue reading
 
Bauke Hanekom se gees is nóg groter as sy kuite. 'n Force of nature wat op 10jarige ouderdom die nommer 1 swemmer in Suid-Afrika was, later kaptein van Paarl Boys' High se 1ste rugbyspan geword het en wie se lewe sedertdien 'n paar doughnuts en s'e gekap het... Tot waar hy nou is - gesonder en sterker as ooit ⚡ Bauke praat eerlik oor sy tawwe tye, …
  continue reading
 
Ons chat met Pierre en Hunter van die Heuwels Fantasties oor hulle nuwe album, genaamd "2021". So cool soos wat die album naam is, so is die album ook. "2021" signify hoop en voorspoed, en beeld die album perfek uit, spesifiek omdat 2020 so groot train smash is. Pierre en Hunter vertel in detail hoe die album gemaak is, praat oor die ander kunstena…
  continue reading
 
Ons belowe julle ons het pretty much die hele gesprek lank sit en smile. Soos twee honde wat adoringly na hul baas kyk, verliefdes hoog op studentelewe, of net, soos dit hier is, jong ouens wat opkyk na 'n eerbare man. Hy vat ons op 'n lewensreis binne net meer as 'n uur. Nederigheid, humorsin en 'n gees so suiwer soos sy uitspraak. Ons kan eenvoud…
  continue reading
 
As jy nie een van hierdie twee gesigte herken nie, is jy dalk nie Afrikaans nie... Mila Guy en Simoné Pretorius (née Nortmann) is twee darlings of the South African screen. Tussen die twee van hulle, sluit hulle projekte onder andere in Hotel, Binnelanders, 7de Laan, Wonderlus, Vir die Voels, Liewe Kersfeesvader, Vuil Wasgoed, Keeping Score... om n…
  continue reading
 
Dit gebeur nie baie dat ons nie woorde het nie. Hierdie is een van daai kere. (Tik en vee uit, tik en vee uit...) Woorde val kort as dit kom by suiwerheid. Ons het vanoggend 'n gesprek op ons podcast met Elandré Schwartz gehad — die "Kleindorp-dromer" van Despatch. Elandré se vyf jaar ouer broer was agsteman en kaptein van die eerste rugbyspan. Toe…
  continue reading
 
Hungani Ndlovu is an actor, dancer, business owner and (these are our words, not his) a REAL humanitarian. Podcast-hosts, Niel Benjamin Kidd and Pietie Beyers, welcome this generous-hearted, big-thinking individual onto their podcast, "So Loop Hy Maar, Die Lewe En So". (Please subscribe on your podcast app! 🙏🙌🚀) Pietie and Hungani take a deep-dive …
  continue reading
 
'n Cravenweek-rugbyspeler het tydens oefening sy rug gebreek en moes 'n nuwe lewe oorweeg. Hy't in finansies en hernubare-energie gewerk, maar was in-en-uit die hospitaal en moes selfs in 'n stadium sy familie en vriende groet. Die man was op pad uit en het oorleef want hy't, in sy eie woorde, sy MOER GESTRIP vir mense wat nie geglo het hy gaan lee…
  continue reading
 
'While trying an extreme form of conversion therapy, a preacher summons an evil demon - one that's intent on triggering a mass suicide. The pastor must keep the demon contained - but there's a posse coming to set it free...' PARABLE: A horror movie, now on Showmax 😱😱😱 In a historic moment, we do a 4-way Zoom call with the writers, The Adriaanse Bro…
  continue reading
 
Ons is in lockdown. Ons oplossing? ZOOM podcast. Ons chat met Pierre Greeff en Hunter Kennedy oor hoe die band die Heuwels Fantasties gevorm is, hulle eerste album, hulle musiekvideos, die skryf van lirieke en allerande ander awesome stuff. Hoe genius hulle musikaal is, dis hoe down to earth hierdie dudes is. Enjoy!…
  continue reading
 
Hy't al in Nieu-Seeland rugby gespeel, vir Namibië in die World Cup krieket gespeel, hy was in die musiekgroep ADAM en nou's hy 'n musiekvervaardiger met 'n amazing studio, Muse Studios, in Johannesburg (waar ons hierdie episode opgeneem het - dalk nóg gaan opneem - en die klank is AMAZING!) Hugo Ludik is die tipe ou wie almal op Hoërskool Windhoek…
  continue reading
 
SLAAP Sukkel jy? Is dit maklik? Hoeveel ure is ideaal? Hoe beïnvloed slaap jou gesondheid? Het jy ook al wakker geword na 'n vliegdroom, jou arms geflap, en gedink jy gaan takeoff?! Jessica Fourie is 'n Slaap-Tegnikus (ons het nie besef so iets bestaan nie) by die slaap-kliniek, Fourie & Associates - daar's 'n hele paar takke in die land en sy werk…
  continue reading
 
Nog nooit so iets beleef nie. First Exclusive: Die ex-personal trainer, destydse inwoner van Londen, en vandag director — Andre Velts — deel sy hart in die mees vulnerable en brawe podcast waarvan ons al deel was. As jy net een van ons podcasts wil luister, luister dié een. Die sound is uiteindelik goed. *Andre se nuutste fliek "Vergeet My Nie" het…
  continue reading
 
Danie du Toit is die lead singer van Spoegwolf, mede-eienaar van Drum-restaurant op Stellenbosch en die skrywer van 'n digbundel wat pas verskyn het. As mens dink aan hoe mense van Breyten Breytenbach, Ingrid Jonker, Jan Rabie, daai tipe name praat - ek vermoed óns kinders gaan so oor Danie praat. 'n Groot gees in nederige vlees. Ook, Francois van …
  continue reading
 
Dis 2020!!!!!!!!!! 😱😱🤩🤩🤩🤩 Wayne van Rooyen is nie vir die podcast genader oor sy amazing CV en besonderse talent nie - alhoewel hy die nederige eienaar van beide is. Hy's genader oor sy gees. Die man se wysheid strek tot 'n galaxy far, far away. Hy's basically Yoda se pa. The quality of sound is wraggies getting there and this one listens lekker. E…
  continue reading
 
'Al wat ek gedink het, was hou Steven Kitshoff van my?' Een van die mees fassinerende podcasts waarvan ek al deel was. Of jy al op vakansie is, of tot Kersfees nog werk, hierdie episode neem jou op 'n journey. Dirk Agenbag is 'n digital creative director by die ad agency, TBWA\Hunt\Lascaris in Johannesburg. Ek het altyd van hom geweet - sy gutsy, h…
  continue reading
 
Inspiration-masterclass 💫 Ek dink ek het meer in hierdie podcast oor besigheid geleer as in skool en universiteit sáám (bygesê: ek het drama geswot en was nie die mees gedissiplineerde leerling op skool nie). For real though, luister hierdie. Bertus kom van humble beginnings en het nie sy graad voltooi nie. Steeds het hy sy pad met (hoorbare/tasbar…
  continue reading
 
Onthou jy Brendan Fraser? Onthou jy Blast from the Past, The Mummy en George of The Jungle? Ken jy 7de Laan? Hierdie episode is letterlik vir jou! Madelaine is 'n stylist en super-woman wie onlangs baie tyd met bogenoemde Brendan spandeer het. Haar man, André, is 'n sport-spelende, Crossfit-dominating force-of-positive-energy wat as Rickus op 7de L…
  continue reading
 
Loading …

Quick Reference Guide