show episodes
 
Artwork

1
Proxy Radio - Koninkryksdialoog

Arend Botha and Regardt De Bruin

Unsubscribe
Unsubscribe
Weekly+
 
Proxy Radio poog om makliker maniere te vind om moeilike gesprekke te voer. Christelike gesprekke vind gewoonlik in twee uiterste vorme plaas, baie vakkundige debatte deur teoloë in ivoortorings, of woedende en hiper-emosionele geloofsaanhang. Proxy Radio poog om lig te verskaf, maar sonder die hitte op algemene en soms nie-so-algemene vrae binne en van buite die geloof. Gewone mense met ywer en 'n gees van nederigheid sal altyd die gesprekke met baie verskillende soorte gaste lei, altyd daa ...
  continue reading
 
Loading …
show series
 
Loading …

Quick Reference Guide