Ep. 153 My kind emigreer – hoe hanteer ek dit?
M4A•Episode home
Manage episode 401916998 series 2877017
Content provided by Mariette Snyman. All podcast content including episodes, graphics, and podcast descriptions are uploaded and provided directly by Mariette Snyman or their podcast platform partner. If you believe someone is using your copyrighted work without your permission, you can follow the process outlined here https://player.fm/legal.
Jou hart breek aan stukke wanneer jou kind emigreer, maar jy is ook bly oor die voordele en nuwe moontlikhede. Emigrasieterapeut dr. Sulette Ferreira belig aspekte van die besluit om te emigreer, vrae wat ouers kan vra, die ervaring van broers en susters, en grootouerskap oor grense heen. Sy gee praktiese wenke wat die “konstante afskeid” kan vergemaklik en beklemtoon wedersydse gesprek en betrokkenheid. www.mariettesnyman.co.za · drsulette.com · Hierdie episode se potgooi-notas en foto · www.facebook.com · www.instagram.com · www.linkedin.com
…
continue reading
150 episodes