Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.
…
continue reading
Bob and Mark are regular American guys exploring different countries and cultures through the holiday experience of Christmas. They enjoy festive movies, music, food, and customs. Each episode features the two visiting a new international location. It's like a global Christmas party!
…
continue reading
Inzichten voor een hoogbegaafde rebel in wording Podcast van Renata Hamsikova over uitzonderlijk begaafde en hoogbegaafde kinderen, hoe zij onafhankelijke, authentieke en vrije volwassenen kunnen worden, die zichzelf durven te zijn en hun potentieel leren gebruiken om te doen wat ze willen.
…
continue reading
En nog een WordPress site
…
continue reading
De leukste jongeren Podcast van Nederland!
…
continue reading
Welcome to the River Amsterdam podcast! These episodes will not only bless your spiritual life, but they will also equip you with practical truths for daily life.
…
continue reading
Van de NPO tot Netflix en van bestsellers tot de grootste flops. Elke twee weken werpen Daphne van Rossum, Marco Weijers en Bart Wijlaars een kritische blik op diverse programma's, series en films.
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Luister: ‘Opwinding van liefde’ inspireer nuwe Wikus Botma-snit
13:48
13:48
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
13:48
“Stadig oor die klippe” het hom laat terugdink aan die tyd wat hy en sy vrou ontmoet en verlief geraak het. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Gesonde gesinne: Sê wat jy wil hê en nie wat jy sien nie
11:05
11:05
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
11:05
Dit klink só eenvoudig as ʼn mens die ouerskapstegniek bespreek, maar hoekom is dit so moeilik om konsekwent toe te pas? Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Jakkie Louw verskuif grense met rocktreffer
27:07
27:07
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
27:07
“Hierdie liedjie is baie rock en roll. AC/DC en Rammstein het ʼn kind gehad. En sy naam is ‘Donkie’. En hy is Afrikaans.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Kom bid saam vir ontwortelde Christene in Afrika
16:44
16:44
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
16:44
Elizabeth Botha van Geopende Deure Suider-Afrika het aanlyn met Maroela Media gesels en vertel van die getuienis van pastoor Barnabas en hoe hul organisasie hom en ander Christene in vlugtelingkampe op ons vasteland ondersteun. “Ten spyte van die haglike omstandighede waarin die vlugtelinge hulself bevind, is dit vir hulle wonderlik om God openlik …
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
‘Sound of Silence’ steeds Ruhan du Toit se trots
20:46
20:46
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
20:46
“Dit is immergroenliedjies – goed wat almal ken. Of jy 80 of 18 jaar oud is, daar is musiek vir almal.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Riaan Benadé oor albums se ‘onverwagse’ wegholsuksesse
23:13
23:13
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
23:13
“Ek het nie ʼn idee gehad hoe ek dit gaan regkry om ʼn nuwe album te laat goed doen teenoor die vorige een nie.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Gesonde gesinne: Herlei jou kind se aandag
10:29
10:29
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
10:29
Herleiding is ʼn uitstekende tegniek om in jou gereedskapskissie van ouerskapstegnieke te hê, maar jy moet dit weet wanneer om dit toe te pas. Dit is hoe dié tegniek werk. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
“Jy moet weet waar jy vandaan kom, anders weet jy nie waarheen jy op pad is nie.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Season 2, Episode 1 - Let There Be Light (Slovakia)
43:27
43:27
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
43:27
Festive Fans Unite! (send us a message) So it's Season 2. We are older and wiser. Or, with all the traditional food and drink from last season, maybe just older and wider. We have a much broader view now and we are keeping our chins up ... all of them. To kick off the season, we didn't want to rush into it with something simple or easy. No Disney h…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Musieksukses, prettige nuwe uitreiking vir Loufi
16:46
16:46
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
16:46
“Ek ry fiets en geniet die vars lug, ek het weer energie en is dankbaar vir die lewe. Ek is nou verslaaf aan goeie goed, gesondheid, vars lug, my familie en die lewe.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
‘Jeug gereed om verskil te maak met Koninkrykswerk’
8:05
8:05
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
8:05
Koninkrykswerk, die jeug en boodskappe van hoop is drie dinge wat Erich Posthumus na aan die hart lê, en ook die dinge wat hy as sy lewensdoel beskou. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
ONS-sangeres vertel oor ‘tweede kans’ ná breinoperasie as kind
11:41
11:41
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
11:41
“Die Here het vir my ʼn tweede kans gegee.” Dit is Ruvé Erasmus (20) se siening oor die lewe nadat sy op sewejarige ouderdom ʼn breinoperasie ondergaan het. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Gesonde gesinne: Maak ’n konneksie voor korreksie
13:17
13:17
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
13:17
ʼn Kind gaan nie luister indien jy sy of haar gedrag net in die verbygaan korrigeer nie. Lourindi Nel, ʼn kinder- en volwasseberader, benadruk in hierdie aflewering van Maroela Media se gesprekreeks wat fokus op ouerskapstegnieke vir gesonde gesinne hoekom jy eers op jou band met jou kind moet fokus. Maroela Media…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Van komediant na sepiester, geloof dra Shimmy Isaacs
25:25
25:25
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
25:25
Shimmy is nie skaam oor die pad wat sy met die Here stap nie. Te midde van bekommernisse en angs, glo sy dat jy net op een plek kan stil raak. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
Die liedjie gaan oor ʼn paartjie wie se paaie skei en die proses van aanvaarding en genesing wanneer jou hart gebreek word. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Ivan, Donnalee oor kykNET-gesinsreeks; ‘ons wil gesprekke oopbreek’
19:19
19:19
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
19:19
Hul jongste projek kombineer nou juis hul passie vir familie én kragtige storievertelling deur onderwerpe te takel waarmee hul glo elke gesinslid sal kan identifiseer. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Gesonde gesinne: Rus jou toe met ouerskapstegnieke wat werk
14:54
14:54
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
14:54
Lourindi sê ouers kan hulleself maar vergewe as hulle nie altyd proaktief optree nie. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Engelbert Humperdinck nog lank nie klaar gewals
15:43
15:43
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
15:43
Die internasionale superster Engelbert Humperdinck maak binnekort ʼn Suid-Afrikaanse draai. Hy het met Maroela Media oor sy liefde vir musiek en sy dekadeslange loopbaan gesels. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Episode 26: It's Our Anniversary Show! (Part 2)
1:16:25
1:16:25
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
1:16:25
Festive Fans Unite! (send us a message) This episode is our longest and most special. It is Part 2 of our anniversary show. We welcome our first guest, author and podcaster Alonso Duralde; we pick our favorite global holiday songs and movies; and, most importantly, we enjoy and celebrate our podcast, and our listeners, and everything new this first…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
‘Spreek lewe oor jou drome,’ sê Leandie du Randt
24:53
24:53
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
24:53
Deur haar lewe en loopbaan het Leandie talle gewaarwordinge gehad. Vandag, in hierdie lewensfase waarin sy haarself tans bevind, is daar een lewensles wat veral vir haar uitstaan. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Gesonde gesinne: Help jou kind om veilig te voel ná trauma
15:42
15:42
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
15:42
Lourindi sê ʼn ouer het net een prioriteit as dit kom by die bestuur van ʼn kind se traumagedrewe gedrag. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Werner van der Hoven maak musiek in sy hart se taal
12:39
12:39
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
12:39
Hy is eintlik ʼn diep ou, sê Werner in Maroela Media se ateljee, en vertel hy geniet dit om dieper liedjies te skryf en sing, al is dit nie altyd wat gehore op vertonings wil hoor nie. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Vyf minute finansies: Maak kennis met kriptogeld
8:56
8:56
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
8:56
In die laaste episode van dié podsendingreeks poog Paul Roux van FinMeUp om dié rewolusionêre finansiële struktuur vir Jan Alleman te vereenvoudig. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Demi Lee koer oor sukses van jongste wegholtreffer
10:11
10:11
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
10:11
“Ek is nou in my verlief-era, wat ‘Net myne’ so perfek maak vir hierdie fase van my lewe.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Zelfbeschadiging bij hoogbegaafde tieners
21:37
21:37
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
21:37
Zelfbeschadiging en zelfverwaarlozing komt regelmatig voor bij uitzonderlijk begaafde tieners. Daarbij hoort ook niet willen eten, niet goed voor je lichaam zorgen, jezelf wegcijferen en denken dat wat jij vindt niet belangrijk is. De ouders moeten zich er bewust van worden hoe dit ontstaat, zodat ze hun kind kunnen helpen. Alle ouders kunnen hierm…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
‘Plaasjapie’ se ‘konkelkoning’ sê oor trekpas, strategieë
15:47
15:47
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
15:47
Etienne de Villiers is as die kykNET-program Plaasjapie se “konkelkoning” gedoop en het danksy sy strategieë en veranderende bondgenootskappe opnuut bewys watter skaakspel nodig is wanneer dit by werklikheidsreekse van dié aard kom. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Plattelandse pret inspireer Richann se solo-debuut
5:03
5:03
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
5:03
Dié voormalige ‘Boer soek ʼn vrou’-deelnemer verklap ook hoe dit tans met sy eie liefdeslewe gaan. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Vyf minute finansies: Het eiendom nog beleggingswaarde?
5:43
5:43
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
5:43
Is dit tans beter om eiendom te koop of huur? Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Gesonde gesinne: Hoe gemaak met my kind se onvanpaste sosiale gedrag?
11:10
11:10
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
11:10
Hoe maak ʼn mens met jou ouer kind of tiener se onvanpaste sosiale gedrag? Sy meen dis hier belangrik om jou kind te help om selfinsig te ontwikkel. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Diaan Daniels sê waarom kurwes die kollig verdien
7:36
7:36
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
7:36
Die gesogte modeontwerper en televisiepersoonlikheid Diaan Daniels glo egter dat kurwes die kollig verdien en deel in dié podsending wenke sowel as die foute wat hy geglo gemaak word wanneer dit by deftige drag in plusgrootte-mode kom. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Mej. SA-skoonheid neem groot musieksprong
23:19
23:19
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
23:19
“Die tyd was net heeltyd nie reg vir die enkelsnit om te gebeur nie. Uiteindelik hierdie jaar, nadat alles stil geword het, kon ons begin werk aan die enkelsnit.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
“Of daar vyf, 55, 550 of 5 000 mense sit, my optredes en energie is presies dieselfde. Ek dink dis hoekom ek met sukses geseën is, want ek aanvaar niks as vanselfsprekend nie.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Gesonde gesinne: Is my kind stout of op ’n ontdekkingsreis?
9:31
9:31
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
9:31
Lourindi Nel verduidelik waarom ʼn kind hierdie soort gedrag herhaal, ten spyte daarvan dat dit ontmoedig word of selfs negatiewe gevolge het. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Passie, geloof dryf Appel se musieksukses
19:01
19:01
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
19:01
“Dit is vir my ʼn ongelooflike voorreg, passie en gawe om musiek te kan maak. Ek dink nie die Here sit so iets in jou vermoë om dit net te doen as ʼn stokperdjie nie.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
Maroela Media het hande gevat met Paul Roux van FinMeUp, ʼn groep kenners in finansiële beplanning en opvoeding, vir ʼn opwindende nuwe podsendingreeks wat geldsake vir Jan Alleman verteerbaar maak. In die sesde episode gesels Paul oor die basiese beginsels van beleggings en verduidelik waarom daar nie op eie bodem belê moet word nie. Maroela Media…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Platejoggie lewer ode aan ‘80’s-supersterre’
12:07
12:07
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
12:07
“Soos wat die kinders van vandag na Ricus Nel en Riaan Benadé luister, het ek Gé Korsten en Anneli van Rooyen geken.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Episode 25 - It's Our Anniversary! (Part 1)
40:47
40:47
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
40:47
Festive Fans Unite! (send us a message) One Year! Wow, it seems like just last June we were in the street markets of Ancient Baghdad on a flying carpet with Aladin. Or, trying to escape from the top of a burning tower in South Korea. These films offered us a cinematic glimpse into the diverse traditions, customs, and ways of life for people in diff…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Diaan Daniels se wenke vir strooimeisies en -jonkers
5:24
5:24
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
5:24
In hierdie episode verduidelik hy hoe die bruidspaar eenvormigheid kan behou, maar steeds die individualiteit van hul strooimeisies en -jonkers kan vier. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Vyf minute finansies: Geldsake vir die gesin
5:30
5:30
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
5:30
Is dit sinvol vir egpare om hulle eie bankrekeninge hê of finansiële kragte saam te snoer? Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Diaan Daniels se wenke vir besluitelose bruide
9:42
9:42
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
9:42
“As jy gemaklik voel in jouself, en professionele hulp inroep waar nodig, sal jy beslis die regte rok vind.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
David Fourie sing, dans weer in Afrikaans
13:30
13:30
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
13:30
“Agt jaar is lank, en ek weet die mense daarbuite het lank gewag vir hierdie een. Dit is ʼn groot oomblik.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Episode 24: Rak haeng Siam or "The Love of Siam" (Thailand)
39:38
39:38
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
39:38
Festive Fans Unite! (send us a message) OK, Festive Fans, pour yourselves a Mai Thai and get ready for the last episode of our first season! We are heading east – Far East – to Thailand, a captivating land of beaches, palaces, ruins, and temples. It’s the perfect ending for a final holiday outing of Season 1 to shake our Christmas booties with the …
…
continue reading
“Dit is die lekker ding van musiek – deur eerlik te wees, sal so baie mense met jou kan vereenselwig.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Gesonde gesinne: Hoe hanteer ek my kind se onvolwasse gedrag?
14:31
14:31
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
14:31
Lourindi gee ʼn paar tegnieke wat jou kan help om onvolwasse gedrag te hanteer soos ʼn “weer probeer”. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
Gerhard Steyn se “Baby tjoklits”, Kurt Darren se “Kaptein” en Lianie May se “Jy soen my nie meer nie” is in die nuwe liedjie geïnkorporeer. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Gesonde gesinne: Hoekom tree my kind só op?
11:17
11:17
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
11:17
As ouers weet hoekom hul kinders optree soos hulle doen, kan dit reg benader word. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
Hoewel ma’s van die bruid of bruidegom voel dat ʼn stylvolle broekpakkie perfek is vir die groot geleentheid, meen Diaan daar is deesdae nóg meer opsies beskikbaar. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Vyf minute finansies: Bou só jou neseier vir die oudag
6:01
6:01
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
6:01
Maroela Media het hande gevat met Paul Roux van FinMeUp, ʼn groep kenners in finansiële beplanning en opvoeding, vir ʼn opwindende nuwe podsendingreeks wat geldsake vir Jan Alleman verteerbaar maak. In die vierde aflewering van dié reeks gesels hy oor die belangrikheid van uittree-annuïteite en verduidelik hoe om jou neseier vir jou oudag te bou. Mar…
…
continue reading
“Ek sê altyd vir haar dat sy my muse was. Deur haar het ek weer ʼn liefde vir musiek begin kweek.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
“Dit is nie ʼn dag wat ons ligtelik opneem nie. Vandag vier ons die uitstorting van die Heilige Gees.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading