Wie is ek in Christus - Die A - Z van Identiteit - Ek is deel van die XYZ-Generasie
Manage episode 429508085 series 3493085
Luister na die gewilde "Wie is ek in Christus - Die A - Z van Identiteit" soos voorgelees deur Soekie Sandra Krog. Hierdie oudioboek is kort gespekke van ongeveer 10 minute. Dit bevat 25 temas volgens die alfabet. Elke tema beskryf ‘n nuwe aspek van Identiteit volgens die Bybel.
Die volle album is beskikbaar in aflaaibare mp3 formaat te koop op die Radikids.com aanlyn winkel.
Volg die Radikids sosiale media op Facebook , Instagram of LinkedIn
Skakel vir Soekie by +27 82 905 8879 vir optredes by skole, of inspraak by oueraande, kerk byeenkomste en vir onderwyser opleiding.
8 episodes