Artwork

Content provided by Jan en Chantál Oosthuizen. All podcast content including episodes, graphics, and podcast descriptions are uploaded and provided directly by Jan en Chantál Oosthuizen or their podcast platform partner. If you believe someone is using your copyrighted work without your permission, you can follow the process outlined here https://player.fm/legal.
Player FM - Podcast App
Go offline with the Player FM app!

Geloof

15:06
 
Share
 
Archived series ("Inactive feed" status)

When? This feed was archived on March 31, 2018 03:04 (6+ y ago). Last successful fetch was on January 30, 2018 14:34 (6+ y ago)

Why? Inactive feed status. Our servers were unable to retrieve a valid podcast feed for a sustained period.

What now? You might be able to find a more up-to-date version using the search function. This series will no longer be checked for updates. If you believe this to be in error, please check if the publisher's feed link below is valid and contact support to request the feed be restored or if you have any other concerns about this.

Manage episode 165595114 series 1160516
Content provided by Jan en Chantál Oosthuizen. All podcast content including episodes, graphics, and podcast descriptions are uploaded and provided directly by Jan en Chantál Oosthuizen or their podcast platform partner. If you believe someone is using your copyrighted work without your permission, you can follow the process outlined here https://player.fm/legal.

Want alles wat uit God gebore is, oorwin die wêreld; en dit is die oorwinning wat die wêreld oorwin het, naamlik ons geloof. (1 Joh 5:4)

Elke mens glo, en ons menswees is so ingestel dat ons glo wat ons sien. So verkies ’n groep mense ’n sekere fabrikaat voertuig, omdat hulle bewyse en ervarings oor die motor het wat hulle daaraan laat glo. Dieselfde geld vir waar ons koop, wie ons dokter is, watter pille ons drink. Dit het alles met geloof te doen. Jy sien dit werk, iemand vertel jou dat dit werk en deur twee of drie getuienisse maak jy ’n kopskuif en begin dit vir die waarheid glo. Sodoende het ons vir onsself ’n hele geloofsbasis, oortuiging en perspektief hieroor opgebou en hierdie oortuigings is die basis waarvolgens jy dinge op ’n sekere manier doen, en vervolgens op ’n gegewe manier hanteer.

Die Bybel leer dat dít wat sigbaar is, tydelik is, en dit wat onsigbaar is, is ewig. (2 Kor 4:18) Ons moet dus leer om dinge en mense in die gees te sien en te beoordeel, dan sal ons anders glo en anders reageer. Paulus vra in sy apostoliese gebed vir die gelowiges in Efese, dat die God van onse Here Jesus Christus, die Vader van die heerlikheid, aan julle die Gees van wysheid en openbaring in kennis van Hom mag gee, verligte oë van julle verstand … (Efe 1:17-19) So was Elia se dienskneg – Gehasi - se oë geopen om te sien dat die leërskare wat saam met hulle is, meer is as wat teen hulle is. (2 Kon 6:16-23) Hoor en sien is op dieselfde vlak, want soos wat jy deur jou sintuie die natuurlike en fisiese wêreld beleef, het jy ook geestelike sintuie wat oopgestel en ingestel moet word op die geestelike wêreld. Dit geskied deur die openbaring van die Heilige Gees deur die Woord. Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God. (Rom 10:17) Jy hoor, sien, beleef die Here soos wat Hy kies om homself aan jou te openbaar en daardeur word wat jy glo, verander. Skielik sien jy alles anders, want jou perspektief het verander.

Geloof is prakties. Geloof is ’n beweging, ’n aksie. Wanneer jy iets glo, is dit natuurlik om daaroor te praat en uiteindelik daarvolgens te handel. Dit wat die hart van vol is, loop die mond van oor. (Mat 12:34) Daar waar jou hart is, sal jou skat wees. (Mat 6:21) Alles dui op die innerlike prentjie wat jy oor jouself, ander mense en oor jou omstandighede het. Ons handel volgens wat ons in ons binnekant sien, daarom is dit so belangrik dat ons eerlik en sonder enige voooorbehoud voor God leef. Wanneer ons hart verkeerd sien, moet ons dit bely en daarmee afreken, die waarheid opneem en toe-eien vir onsself. ‘Jy sal die waarheid ken en die waarheid sal jou vry maak.’

  continue reading

76 episodes

Artwork
iconShare
 
All episodes

×
 
Loading …

Welcome to Player FM!

Player FM is scanning the web for high-quality podcasts for you to enjoy right now. It's the best podcast app and works on Android, iPhone, and the web. Signup to sync subscriptions across devices.

Quick Reference Guide